Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Douglas House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Douglas House is op die Matjiesvlei Gasteplaas geleë en bied 'n outentieke Karoo-verblyf wat uit die 1800's dateer en met familiegeskiedenis wat deur die huidige eienaar gedokumenteer is, spog. Dit is die ideale keuse vir gaste wat van die stadslewe wil wegbreek en na 'n nederige en nostalgiese ervaring soek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area.

Dit lei na 'n stoep met sitplek en het braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Damrivierkamp is aan die oewer van die Gamkarivier geleë en is 'n hengelaar se paradys met 'n wye verskeidenheid visspesies, insluitend geelvis, swartbaars, paling en karp. Daar is ook fantastiese watergate wat perfek is vir swem en roei. Gaste kan ook die Bôjaankop-4x4-roete wat na die bopunt van Bôjaankop lei, verken en die asemrowende uitsigte oor die Klein-Karoo geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e56b181b45b7dd8737081132aeca672f00b078978c687949ce4fd39158621665dfcf8838a1857ace337e095548e65eed418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4731759 21.6272362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang