Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragon Peaks Mountain Resort

 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
Lakeside Suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-suites het elk 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die dam. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV, DStv en WiFi is beskikbaar. Die eenheid het elk 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Haardroërs is by ontvangs beskikbaar.
Die WiFi vang net in ontvangs en die openbare areas op.
Daar is 'n restaurant op die oord wat van 08:00 tot 20:30 oop is en gaste is verantwoordelik vir hul eie kostes.
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 16 jaar toe nie en troeteldiere is verbode.
Ouers moet asb. by die swembaddens toesig hou oor hulle kinders aangesien daar nie lewensredders aan diens is nie.
Gaste wat hierheen vlieg moet vooraf met die oord se ontvangs reël vir vervoer na die oord.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MTI4MGQ3LWQzMTUtNGViMC1iZDNkLTVjMTk5NTY5NDEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Dragon Peaks Mountain Resort Off the R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.018217119421 29.436793327332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang