Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragon Peaks Mountain Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 101 resensies vir Dragon Peaks Mountain Resort
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lorraine W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine W

Refreshing.

The Dragon Peaks Mountain Resort is fantastic. Beautiful view. Everything is available that you need for self-catering.

Reinhardt V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt V

Skoon, stil, netjies en sentraal.

Vreeslik lekker, baie sentraal in die Drakensberge, so kan in alle rigtings slegs sowat 10 minute ry om iets lekker te gaan doen. Baie naby aan Champagne Sports Golfbaan vir die wat dit wil gaan doen - ons het, en dit was baie lekker.

Natasha C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Relaxing, just what you need to recharge after a very busy year.

Relaxing, beautiful and quiet.

Bonny N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonny N

Peaceful, quiet and full of birdlife.

The resort was filled with campers with families over the Easter weekend. Very friendly atmosphere and quiet. Love the outdoors. Not all on-site trails available for hiking, but enjoyed the ones we could do. Very close to external activity destinations.

Adriaan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan K

Ons het baie lekker gebly en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Die akkommodasie was skoon en gerieflik.

Robert S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S

As above.

Very pleasant stay in an excellent location with great facilities. Highly recommended.

Leon G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Awesome.

Dit was baie lekker. Maar ons deur was net 'n probleem om oop en toe te kry. Maar dit was awesome en kry asb. WiFi vir ons wat van oorsee af kom asb.

Peter D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

All good.

Position, safety, comfort, and cleanliness - all good.

Hanno E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno E

Lekker verblyf.

Aangename verblyf in die hart van die Drakensberge.

Phillip H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H

Dit was rustig en pragtige natuurskoon. 'n Moet vir 'n lekker rustige wegbreek.

Dit is baie rustig stil maar baie gerieflik. 'n Moet vir 'n rustige wegbreek.

Ronel E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Ware wegbreek vir natuurliefhebbers.

Die omgewing se besoekpunte is legio en die omgewing is asemrowend mooi. Dragon Peaks is 'n perfekte keuse vir stappers en natuurliefhebbers.

Magdalena P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena P

Baie gerieflik en het die skoonmaakdiens elke dag waardeer.

Sal beslis weer hier bly.

Thabo B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo B

Het daar oornag op pad na Underberg. Aangenaam verras.

Sal die plek aanbeveel. Daar is baie om te doen in die streek.

Cheryl S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Stunning scenery and peaceful setting.

A lovely place centrally located in the Drakensberg. Lovely walks close by. The chalet was very spacious and well equipped and the bed very comfortable. Thoroughly enjoyed our stay there.

Mike W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Amazing views.

Views were amazing from anywhere you looked.

Dane E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane E

Romantic getaway.

We stayed in the Lakeside cottage. Breathtaking views of small lake and to the left the Dragon Peaks Mountain. We could only stay 2 full days. Would recommend staying at least 4 days to experience everything the resort has to offer. Will definitely be going again.

Kobus P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Verblyf met 'n pragtige uitsig.

Goeie ligging met baie om te doen. Baie mooi natuur skoon tussen die berge.

Zanele N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele N

Our stay was so great.

The place was great, cleanliness, and the restaurant were all top standard. I will definitely recommend it to others. The only issue was that the WiFi was not working.

Brigitte R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte R

Pragtige verblyf naby die berge!

Ons het vir 3 nagte in een van die Lakeside Suites gebly. Dit is pragtig ingerig met alles wat jy nodig sou kry. Die stoep met ingeboude braai en uitsig oor die klein dammetjie, asook die welkome middag sonnetjie was 'n groot bonus. Als was netjies en baie skoon. Sal dit beslis aanbeveel. Die restaurant se etes is ook baie lekker. Baie om te doen en sien in die omgewing.

Denise N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N

Dit was net 'n lekker plek met 'n rustige atmosfeer.

Sal definitief teruggaan! Dit was lekker geleë om uit te gaan en ander aktiwiteite te kan doen. Net die krag was 'n probleem as dit reën, maar andersins lekker. Sal se hulle kan bietjie meer uitbrei oor wat daar te doen is, maar andersins vrek lekker.

Melissa J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa J

Heerlike, rustige wegbreek.

Perfek vir 'n langnaweekwegbreek om die natuur en rustigheid te geniet.

Nonnie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie M

Pleasant.

Happy about everything.

Sifiso N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sifiso N

Great location to unwind from city life.

Perfect place to unwind with beautiful views of the mountains.

George B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Good.

Monkeys are the problem.

Joey L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joey L

Peaceful place.

Beautiful setting. Comfortable and clean accommodation. The lakeside units are fairly new and well-equipped. The rest of the resort can definitely do with some upgrading. Some areas are not in good condition. The establishment does not have a liquor license at present. Customers were not informed about this beforehand, which is unfortunate. Nice restaurant.

Arina J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina J

Was 'n lekker wegbreek met ongelooflike uitsigte.

Die suite was werklik goed toegerus en netjies met 'n pragtige uitsig. Mavis verdien 'n pluimpie. Sy het die suite elke dag baie goed skoongemaak. Ek het spesifiek hierdie oord gekies omdat hulle 4 damme adverteer waar jy kan visvang. Selfs die brosjure in die kamer noem dat jy baars kan vang, maar nie hul graskarp nie. Hierdie damme is egter so oorgroei dat dit onmoonlik was. Ek dink dit is 'n wanvoorstelling en hulle behoort dringend aandag daaraan gegee. Die winkel is baie goed toegerus.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Joey L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Dragon Peaks is a wonderful place to relax and unwind with breathtaking views of the mountains. Lovely restaurant and good value for money.

Most enjoyable. We were in a couples unit overlooking the Dam. Unit very clean and has everything one needs.

Vernon N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon N

Brilliant.

See stars.

Christiaan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Ligging baie goed en daar is baie om te doen in die omgewing.

Sien sterre.

Isabel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Ek en my man het ons verblyf in Dragon Peaks Mountain Resort (Lakeside Suite) baie geniet.

Die eenheid wat oor die dam en berge uitkyk was baie skoon, ruim en gerieflik. Alles in die eenheid was nuut. Die restaurant bedien heerlike maaltye. Ons het baie veilig gevoel op die staproetes in en om Dragons Peak Resort. Die perde en zebra is so spesiaal en loop tussen die eenhede deur. Ons het voorheen by Dragon Peaks Mountain Resort gebly en het dit weer gekies want dit is sentraal geleë en maklik om die omgewing te verken.

Anthony D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Very comfortable.

A very convenient and pleasant resort, close to all that we wished to do in the area.

Annamarie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E

Dit was heerlik, pragtige uitsig en fantastiese diens.

Dit was 'n heerlike wegbreek met alles om te doen naby jou.

Riette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Heerlik en rustig.

Op die webtuiste se beskrywing van Dragon Peaks Mountain Resort is daar gesê daar is haardroërs, maar daar was nie in die eenhede nie. Daar was ook nie WiFi nie.

Nadia K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Lekker rustige wegbreek.

Die kamers was ruim, netjies en skoon. Ons het heerlik gerus. Sal weer daar tuisgaan. Oor 'n langnaweek sou mens net bietjie meer verwag in terme van aktiwiteite in die oord op gesinne gerig. Gelukkig was ons daar vir die Drakensberg se seunskoor opvoerings.

Zirk L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zirk L

Excellent and beautiful.

Roads very poor. Nice coffee shops.

Freddie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie G

Clean and very well equipped. Beautiful view.

Have stayed there before. Location is near many beautiful places. Near the boys' choir which is a bonus to music lovers.

Alan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Awesome stay.

Lovely time of the year with many activities ranging from a helicopter flip, a visit to the reptile park and falcon ridge, numerous hikes (at Dragon Peaks and a bit further on at Monk's Cowl) and very fortunate to have coincided with Music in the Mountains by the Drakensberg Boys Choir.

Cameron M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron M

Great!

Rooms were neat and tidy and very spacious.

Anja T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja T

Perfek vir natuurliefhebber, tonika vir moeë stadsjapie.

Fantasties geleë. Wonderskone natuur. Woning ruim, silwerskoon, gerieflik, goed geleë. Swembad skoon. Ongelukkig staproetes nie duidelik gemerk en kaart is nie die papier werd waarop dit gedruk is nie. 'n Dagspa sou 'n bonus wees.

Yusuf S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf S

Comfortable and peaceful.

Dragons Peak Mountain Resort is perfectly situated for accommodation if you want to attend a concert of the Drakensberg Boys School Choir.

Gert D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Aangenaam verras.

Ons was baie lank terug by dieselfde oord en het nie geweet wat om te verwag nie. Ek was baie gelukkig met die netheid van die suite en hulle het elke oggend weer skoon gemaak en opgeknap. Was baie gelukkig met die ligging en alles om te doen binne 'n radius van 10 - 20 km. Die helikopterrit op die perseel wat jou oor die berge vat was ongelooflik goed.

Marlene H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene H

Die verblyf was top gehalte. Net gesukkel met wifi. Sein is nie goed nie.

Skoon en nietjies. Die kos by die restuarant is waarde vir geld en rerig lekker.

Stephanne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanne S

Enjoyed the stay.

Resort awesome for families. Nature and animals. Loved the horses. Management should implement their rule of noise control as promised.

Timishka D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timishka D

Everything was on point and very pleasant!

The mountain views were great, trails and entertainment. Will definitely visit again. The only thing I was not happy to see was the horse stables. More care for the horses should be put into place. The helicopter experience was amazing!

Emile P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile P

Pragtig

Baie mooi en rustig, helikopter op na die berg is ’n moet.

Luitha J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luitha J

Heerlike rustige naweek weg.

Ek het nie inligting gehad i.v.m. die ontbyt wat tydens my bespreking gewys het dit is ingesluit nie. Het toe maar self daarvoor betaal.

Ansie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Awesome

Al die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was luuks en netjies. Wit beddegoed het beïndruk. Etes in die restaurant was puik. Natuurlik was die omgewing met sy berge en oornag sneeu asemrowend.

Trish C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish C

Outstanding in every respect.

The rooms have spectacular views, are extremely well designed and furnished with everything you need. We were very sorry to have to leave after only one night and will definitely be back for a longer stay.

Priscilla H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla H

Heerlike lekker rus geleentheid.

Vriendelike diens, rustige lekker kuierplekkie met die mooiste staproetes vir die avontuurlustige. Vir die outjies wat wil min doen, heerlikste kosse beskikbaar by hul restaurant of sommer net rondhang en kuier by die pub.

Robert Alan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Alan S

Awesome, kan hulle nie fout op enige iets nie

Baie behulpsaam. Was ons 40ste herdenking en hulle het spesiaal ons etenstafel mooi versier en 'n pragtige boodskap in die blomme vir ons gesit. Het dit baie waardeer.

Freddie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie G

Wonderlike besoekplekke in die omgewing.

Binne ’n bestek van 30 km is daar genoeg eet-, drink- en kuierplekke om jou heeldag besig te hou.

Nicolien V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolien V

Ideale wegbreeknaweek.

Die akkommodasie was skoon en netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het. Skoonmaakdienste was ook baie flink en netjies. Definitief aanbeveelbaar. Die oord het kort staproetes, maar dit is die moeite werd om na Monks Owl toe te gaan vir staproetes dieper in die berg.

Dave S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave S

Pleasant but resort is geared for camping which is not what we prefer.

Our stay was pleasant but we felt the following disappointed us: Camping area is very close to the chalets and tends to be very noisy. Maintenance was lacking in some areas particularly as regards open sewer. Old decrepit caravans are an eyesore. Reception and restaurant buildings are very old and need an upgrade.

Tessa V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa V

Pragtige uitsig vanuit skoon en modern Lakeside suite.

Suite was skoon en modern. Perfek vir 'n paartjie. Suite was goed uitgerus met alles wat ons nodig gehad het. Ook pragtige uitsig vanuit suite en lekker stoep om te braai.

Irma F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F

Pragtig geleë en baie te sien en doen.

Ons het in een van die leefstyleenhede gebly en was verras met die moderne geriewe en hoë standaard van netheid. Beslis 'n plek waar jy kan afskakel en ontspan!

Edwin O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin O

The best holiday.

Lots of different things to do. Excellent holiday destination.

Christo S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Aangename Familie vakansie bestemming

Genoeg aktiwiteite om enige lid van n gesin besig te hou. Restaurant se etes is uitstekend en goeie waarde vir geld.

Muzi H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muzi H

Enjoyed stay.

Was an enjoyable weekend though dams were low but enjoyed everything.

Ben S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S

Baie rustige plek.

Vir die prys sou ’n mens ’n lugversorger verwag het. As deure oopmaak kom ape in.

Claudia B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Vriendelike behulpsame personeel en netjiese verblyf.

Die eenheid is baie goed toegerus en netjies, die personeel is baie vriendelike en behulpsaam en die restaurant se kos is heerlik en pryse baie billik.

Sam P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P

Awesome getaway.

The resort and our accommodation was amazing. We enjoyed our short stay and looking forward to our stay next year again.

Dr. Francois V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Francois V

Ons verblyf by Dragon Peaks was absolute lafenis vir die siel!

'n Mooi en goed toegeruste eenheid, die uitsig, goeie diens, mooi staproetes, rustige omgewing en maklike bereikbaarheid van ander staproetes soos die Blue Grotto en Sterkspruit Falls het alles bygedra om ons verblyf genotvol te maak. Voeg daarby die puik etes in die restaurant en 'n helikopterrit met 'n glasie vonkelwyn op die berg, en jy het die resep vir ‘n onvergeetlike ervaring!

Robert K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Great place for a relaxing getaway.

Great place to relax. We stayed in the Lakeside suites and enjoyed our stay.

Shoeshoe M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shoeshoe M

Great place with a stunning view. The helicopter ride was just the cherry on top.

See stars.

Michelle J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Lekker in die natuur.

Die Lakeside Suite was lekker ruim. Daar was oorgenoeg spasie vir ons camping cot. Baie lekker wegbreek.

Simone L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L

Pragtig, stil en sielverkwikkend.

Dragon Peaks is net die plek om weg te kom van die stad se gewoel. Ons het 11 dae in die Lake Side Suites gebly en dit was heerlik stil. Die Oaks Superette het als wat mens mag nodig kry teen bekostigbare tariewe. Ons het gaan perd ry en die gids en perde was baie goed opgelei. Daar is pragtige veilige staproetes met watervalle. Die restaurant bied ook heerlike etes. Die hele oord is netjies en die personeel baie vriendelik. Baie dankie vir 'n top wegbreek. Die Valley Bakkery, wat 6 km af in die pad is, bied heerlike etes en vars gebakte produkte. Let wel dat WiFi slegs in die gemeenskaplike areas beskikbaar is.

Lloyd M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd M

It was awesome.

Looking forward to returning.

Margaret B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Skoon, rustig, vriendelike diens en wonderlike kos.

Die oord is baie skoon. Staff is vriendelik en behulpsaam. Restaurant se kos is uit die boonste rakke. Sal die oord definitief aanbeveel. Daar is baie te doen in die omgewing.

Julia R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia R

We stayed at Dragons Peak for a wedding that was held nearby and it was perfect for our needs.

Staff were very accommodating.

Sarina C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina C

Ontspanning in 'n pragtige omgewing.

Ons het in een van die Lakeside-suites gebly. Dit is modern, was goed toegerus, skoon en die verblyf was baie gerieflik.

Jean H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Kort, maar geld deur en deur moeite werd!

Dragon peaks was maklik om te kry. Hulle was vriendelik. Die eenheid was baie mooi skoon en als was op hulle plek. Ons sal definitief Dragon Peaks aanbeveel.

Andre F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F

Great place, friendly staff and nice restaurant with great food.

Accommodation is very neat and restaurant is great.

Daniel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D

Baie lekker!

Eie verblyf was baie skoon. Ons het in 'n Lakeview suite (121) gebly. Die eenhede het geen venster wat oopgelos kan word nie. Diefwering/gaas voor die kombuis em badkamer vensters sal baie help om ook vars lug te kry. Vensters moet toe bly oor ape.

Steyn J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn J

Was heerlik, ontspannend en stil in die Lakeside-suites.

Die visvangdamme het monster-graskarpe wat my laat wonder of die bass dit sal oorleef in die damme. Net gewonder.

Tjaart M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart M

Pragtige kamer wat uitkyk oor die dam.

My vrou en ek het in 'n pragtige kamer gebly wat uitkyk oor 'n kleinerige dam met 'n ryk voëllewe. Die restaurant was effe teleurstellend met van die items op die spyskaart nie beskikbaar nie. Tog sal ek Dragon Peaks hoog aanbeveel. Die ligging is wonderlik en jy sal hier rus en kos vir jou siel vind. Sal volgende keer dalk net meer as een nag wil bly om die omgewing met my bergfiets te verken.

Amanda H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda H

Kompak, netjies, kontak met eienaar minimaal, tuin deurmekaar.

Sal weer daar gaan bly, maar ek gevind dat die ketel baie vuil binne in is en het dit gerapporteer.

Ilana P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana P

Wonderlik en rustig.

Ons het die kort verblyf baie geniet en sal definitief weer terug gaan!

Francois D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Baie skoon en netjies! Niks geraas en baie goeie diens!

Baie Skoon en netjies! Niks geraas en baie goeie diens! Sal vir enige iemand aanbeveel!

Herman V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Rus vir jou siel.

Het die plek gekies vir my vrou se 50ste verjaarsdag. Dit was die eerste keer wat ons in die Drakensberge was en Dragon Peaks het aan al ons verwagtinge voldoen. Sal beslis weer by hulle tuis gaan.

Carlien S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien S

Awesome!

Baie netjies, skoon en ongelooflik rustig. Altyd vriendelike personeel.

Hennie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Ongelooflike stap- en fietsryroetes.

Natuurskoon mooi en rustig. Hou van die perde wat laatmiddag buite rondloop. Ongelooflik mak.

Tinus W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Heerlik uitgerus, kos vir die siel gehad.

Eenheid was pragtig, diens was puik en die omgewing asemrowens. 'n Besoek aan die arend-, valk- en uilvertoning by die roofvoël shelter op die R600 is 'n definitiewe moet.

Jenny R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

We were happy with our stay, people super friendly, accommodation functional, clean and beautiful.

See stars.

Isadora B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isadora B

Was awesome! Ons sal terug wees!

Baie baie lekker. Verblyf was perfek en pragtig, baie om te doen en die kos was baie lekker.

Marié V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V

Dit was hemels! Ons sal weer hul besoek en die diens was perfek.

Die plek is pragtig, modern en baie netjies en skoon. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam.

Graham K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K

Besonders rustig en mooi omgewing. Gehalte-verblyf.

Ons het die kort tydjie by Dragon Peaks baie geniet. Die geriewe is baie netjies en mooi onderhou. Daar is ook baie ontspanningsgeriewe en geleenthede.

Thomas B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B

Awesome.

Ligging is fantasties en die unit waarin ons gebly het skoon en baie mooi en nie eers te praat van die view nie.

Susan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Rustige, pragtige omgewing.

Pratige, asemrowende plek. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Voel altyd welkom.

Ncediwe G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncediwe G

Fully equipped comfortable apartment with beautiful scenery.

Beautiful place, friendly staff, well equipped apartment. Best place to be.

Suzette N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Fantasties!

Die verblyf was van hoë gehalte. Daar is so baie aktiwiteite vir enige ouderdomsgroep en die uitsig oor die berge is absoluut skildery mooi. Sal definitief weer besoek.

Farzaana S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farzaana S

Relaxing.

Very peaceful and tranquil. Clean and friendly. Will definitely book again.

Chantell F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell F

Fantastiese plek om net weer tot verhaal te kom!

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek weg. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is pragtig en net wat 'n mens nodig het om weer jou batterytjie te herlaai. Ek is net spyt dat ons sneeu gemis het. Dink ons het 'n week te vroeg gekom. Enigste kommentaar vir Dragon Peaks om dalk in ag te neem is om te belê in bietjie groter gaste-handdoeke. Andersins was alles perfek - dankie dat jul deel was van ongelooflike memories wat ons gemaak het.

Johan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Heerlik, rustig en ontspanne atmosfeer.

'n Wonderlike ervaring. Sal dit saam my kinders wil ervaar.

Refilwe M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe M

It's relaxing. You have your own space. Felt like i was in my own backyard. So relaxing and inviting.

Loved it, friendly staff, cost effective. Wish I stayed longer. Love the view of nature. It's all kids friendly, family reliant its relaxing. Can't say more than, I loved it

Jean D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D

Baie aangenaam in 'n pragtige rustige omgewing.

Sien sterre.

Andrew D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Had a wonderful time, we will be back

Very nice place we had a relaxing time.

Carel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V

Pragtige plek in 'n rustige bergryke-omgewing.

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Gardi K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gardi K

Fantasties.

Dragon Peaks se personeel is professioneel, vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Michelle R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle R

Very beautiful setting and location.

Neat and clean and well set out rooms (Lakeside was where we stayed). The restaurant was also very nice and the special on a Wednesday after the Drakensburg boys was a treat (Eisbein).

Jacques S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques S

Aangenaam.

Rustig en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MTI4MGQ3LWQzMTUtNGViMC1iZDNkLTVjMTk5NTY5NDEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Dragon Peaks Mountain Resort Off the R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.018217119421 29.436793327332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang