Dragon Peaks Mountain Resort
- Kapasiteit: 24 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dragon Peaks Mountain Resort is in die Champagne-vallei in Cathkin Park en bied gerieflike verblyf met pragtige uitsigte.
Die Lakeside Suites is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Dié selfsorg-suites het elk 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitkamer het 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die eenheid se balkon het 'n ingeboude braai en bied 'n uitsig oor die dam.
Dragon Peaks Mountain Resort bied verskeie doendinge en geriewe om 'n heerlike verblyf te verseker. Die oord het 3 swembaddens wat gaste op hul eie risiko kan gebruik. Ouers moet asb. toesig hou aangesien daar nie 'n lewensredder aan diens is nie. Verder het die oord 4 damme waar gaste met hulle eie toerusting kan visvang. Kano's en kajakke is te huur.
Daar is konferensiegeriewe en 'n trouvenue op die perseel, en gaste kan 'n ete of drankie by Dragon's Restaurant and Pub geniet. Die Oaks Superette op ons perseel bied 'n verskeidenheid produkte. Daar is 'n vliegveld net 'n entjie van ons af vir gaste wat wil invlieg.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brett Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dragon Peaks Mountain Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang