Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakenzicht Main House & Cottage

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drakenzicht-kothuis
Vanaf
Vanaf R 3 910
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Drakenzicht Cottage is 'n selfsorgeenheid aan die voet van die uKhahlamba Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamerhet 2 enkelbeddens en daar is 'n bad in die tweede badkamer. Die kothuis het 'n kombuis met maklike toegang tot die aangrensende oop dek en 'n uitsig oor die woud. Die leef- en eetarea het lugversorging en oop skuifdeure. Daar is 'n gasverwarmer vir die winter. Die oopplan-leefarea lei na die dek met 'n braaigeriewe en sitplek vir 4. Drakenzicht Cottage is 'n paar km vanaf die Champagne Sports Resort in Cathkin Park en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area. Die kothuis is troeteldiervriendelik indien daar vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Huisreëls

Die huis is beurtkragvriendelik. Daar is 'n rugsteunkragstelsel vir die ligte en ander noodsaaklike toestelle.

Troeteldiere word by die kothuis toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Drakenzicht-hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 8 650
per nag (plek vir 9)
  • Plek vir 9 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 en suite-badkamers en 2 aparte badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en is langs 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet geleë. Die solderkamer het ekstra slaapplek met los matrasse en nog 'n badkamer met 'n stort en aparte 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die huis is beurtkragvriendelik. Daar is 'n rugsteunkragstelsel vir die ligte en ander noodsaaklike toestelle.

Troeteldiere word by die kothuis toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 625
per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champagne Valley, Driefontein 1389, Erfdeel 69, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4955ff8d8d5ce796fc52da4e1bc9ce041b0a88cd1fc0da24670bc88ae4fb832140f678c9801257708b2e7b3e4dac17ac4d5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 625 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 Champagne Valley Driefontein 1389, Portion 69 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.994215182952 29.447114467621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang