Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakenzicht Main House & Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champagne Valley, Driefontein 1389, Erfdeel 69, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 625 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Drakenzicht Main House & Cottage is 'n selfsorghuis in die uKhahlamba Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied wat tot die merkwaardige natuurlike en kulturele waarde van die area bydra. Die kothuis is op 50 hektaar skilderagtige grond geleë en bied 'n asemrowende uitsig. Gaste kan die landskap wat bekend is vir sy majestueuse pieke, welige valleie en diverse flora en fauna, verken.

Verblyf word in die Hoofhuis en die Kothuis gebied.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 en suite-badkamers en 2 aparte badkamers. Die kombuis, eetarea en leefarea is ruim en het hoë plafonne en groot glasvensters. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n vermaak- en ontspanningsarea met braaigeriewe. Gaste kan ook die natuurskoon vanaf die stoep bewonder.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kothuis het 'n kombuis met maklike toegang tot die aangrensende oop dek en 'n uitsig oor die woud. Die leef- en eetarea het lugversorging en oop skuifdeure. Daar is 'n gasverwarmer vir die winter. Die oopplan-leefarea lei na die dek met braaigeriewe en sitplek vir 4.

Die grasperk bied genoeg spasie vir kinders om rond te hardloop en het groot bome. Die tuin het 'n verskeidenheid blomme- en voëllewe gedurende die jaar. Die verblyf is net 'n paar km vanaf die Champagne Sports Resort in Cathkin Park geleë en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Champagne Valley, Driefontein 1389, Erfdeel 69, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Drakenzicht Main House & Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 625
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R8 625
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champagne Valley, Driefontein 1389, Erfdeel 69, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4955ff8d8d5ce796fc52da4e1bc9ce041b0a88cd1fc0da24670bc88ae4fb832140f678c9801257708b2e7b3e4dac17ac4d5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 625 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 Champagne Valley Driefontein 1389, Portion 69 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.994215182952 29.447114467621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang