Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream a Little Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anien E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflike mooi deel van ons land. Fantastiese uitsig oor die see en naby om te gaan stap langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Thanks so much we enjoyed our short stay so much! Great location. Neat and spacious. Fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Had a most enjoyable stay with a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasies! Pragtige skoon en netjiese woonstel. Uitsig ongelooflik. Eienaars vriendelik en behulpsaam met goeie kommunikasie. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Wonderlike uitsig en sonsopkomste. Netjiese verblyf met 'n wonderlike uitsig oor Valsbaai, en 'n sonopkoms elke oggend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rouan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Heerlike uitsig, netjies met 'n paar tekortkominge. Die kernfoto se uitsig is presies dit. Asemrowend. Ongelukkig kan/mag jy nie daai wonderlike vensters oopmaak nie a. g. v die bobejane wat in Simonstad is. Ek wens ons het voor die tyd dit geweet. Ligging is goed, maar daar is 'n skolekamp reg voor die plekkie en dit kinders het verskriklik geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Perfek, sal verseker aanbeveel vir ander. Dit was 'n wonderlike tyd gewees, sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Puik. Lyk regtig soos die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Stunning views and great location. The apartment is situated in a great area and the views are breathtakingly beautiful. The owners are kind and extremely helpful. They truly go out of their way to make your stay as memorable and comfortable as possible. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendro V
1 nag
5.0
Jul 2023

Excellent. Beautiful view, very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 7, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fad94123dbbc84a09cc985ae8a57f90645bf0450e65cac06fdfcae277879b11420ee0bfefda651803f491d7d097f257499b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 7 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.20541 18.45665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang