Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream a Little Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Dream a Little Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anien E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien E

Ongelooflike mooi deel van ons land.

Fantastiese uitsig oor die see en naby om te gaan stap langs die see.

Willem D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Thanks so much we enjoyed our short stay so much!

Great location. Neat and spacious. Fantastic host.

Jacky V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Excellent.

Had a most enjoyable stay with a stunning view.

Anel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Fantasies!

Pragtige skoon en netjiese woonstel. Uitsig ongelooflik. Eienaars vriendelik en behulpsaam met goeie kommunikasie. Sal vir seker weer daar bespreek.

Jan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Wonderlike uitsig en sonsopkomste.

Netjiese verblyf met 'n wonderlike uitsig oor Valsbaai, en 'n sonopkoms elke oggend.

Rouan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rouan H

Heerlike uitsig, netjies met 'n paar tekortkominge.

Die kernfoto se uitsig is presies dit. Asemrowend. Ongelukkig kan/mag jy nie daai wonderlike vensters oopmaak nie a. g. v die bobejane wat in Simonstad is. Ek wens ons het voor die tyd dit geweet. Ligging is goed, maar daar is 'n skolekamp reg voor die plekkie en dit kinders het verskriklik geraas.

Bertus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Perfek, sal verseker aanbeveel vir ander.

Dit was 'n wonderlike tyd gewees, sal verseker weer gaan.

Petro S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Puik.

Lyk regtig soos die fotos.

Lita H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita H

Stunning views and great location.

The apartment is situated in a great area and the views are breathtakingly beautiful. The owners are kind and extremely helpful. They truly go out of their way to make your stay as memorable and comfortable as possible. I will definitely visit again.

Hendro V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendro V

Excellent.

Beautiful view, very friendly people.

Johann F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann F

10 uit 10.

Dit is 'n fantastiese blyplek, pragtige uitsig, vriendelike mense. Perfek.

Chloe B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe B

Very beautiful and welcome place.

The place is very close to Simon's Town, so it is very easy to access the shops, restaurants and museums there. It has a very beautiful view out over the sea and is a short walk from the beach. The place itself is very comfortable as well. Owners of the place are also very friendly and helpful!

Pierre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Uitstekend!

Baie vriendelike gasheer. Alles puik!

Brenda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Ons het so lekker gekuier en sal definitief weer gaan.

Ons het heerlik gekuier en Pat en Francois het ons so welkom laat voel. Al het die wind baie gewaai die naweek kon ons net sit en die beautiful view geniet. Ons was aangenaam verras toe ons daar aankom om te sien dat jy eintlik 180 grade "view" het (mens kan dit nie op die web sien nie so ek voel die foto's doen nie die plek "justice" nie). Die plekkie is goed toegerus en was ook baie skoon. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Shamila F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shamila F

Lovely.

Great view, peaceful place.

Jaco B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Die woonstel was baie netjies.

Die uitsig was ongelooflik mooi.

Melanie H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Dit was die mooiste van die mooistes.

Die aand het ons ons verkyk aan die liggies en die oggend vroeg toe sit ons al en wag vir die sonsopkoms. Dit is definitief waarde vir geld. Mooier as dit kan jy jouself nie indink nie. Sal graag in die somer wil gaan om in die see te kan gaan baljaar.

Lizanne T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne T

A true gem, with fantastic views.

Great location. Very comfortable. Everything you need. Very friendly reception.

Lynette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Uitsig!

Die verblyf was wonderlik. Baie skoon, stil en netjies met jou eie ingang en 'n uitsig wat jou sprakeloos laat staar vir ure. Boulders-strand met die pikkewyne is stapafstand.

Marna R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna R

Onglooflike mooi uitsig.

My verblyf was so ongelooflik lekker, die plekkie was baie netjies met die mooiste uitsig oor Simonstad.

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 7, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fad94123dbbc84a09cc985ae8a57f90645bf0450e65cac06fdfcae277879b11420ee0bfefda651803f491d7d097f257499b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 7 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.20541 18.45665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang