Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream a Little Self-catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 7, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dream a Little Self-catering is in die woonbuurt Froggy Farm in Simonstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte oor Valsbaai. Gaste kan pragtige sonsopkomste geniet, en saans flikker die ligte van Vishoek, Kalkbaai, Muizenberg en Gordonsbaai soos kerse oor die baai.

Die woonstel het 'n privaat ingang en kan 2 gaste privaat akkommodeer, en 'n addisionele 2 gaste in 'n dubbelbed in die sitkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n ingeboude kas, en daar is plafonwaaiers in beide die sitkamer en die slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof en oond, 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, en eetgerei en breekware. Linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring, of dit kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Die woonstel is ook toegerus met WiFi, en gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig.

Koffiewinkels en restaurante wat 'n verskeidenheid kookkuns bedien, kan in die omliggende area gevind word. Kaappunt, waar die Atlantiese Oseaan en die Indiese Oseaan mekaar ontmoet, is 22 km ver, en die bekende Boulders-strand, waar jy met die pikkewyne kan swem, is 1,9 km ver. Fisherman's Beach is net 200 m weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Dream a Little Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dorriesrylaan 7, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dream a Little Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 7, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fad94123dbbc84a09cc985ae8a57f90645bf0450e65cac06fdfcae277879b11420ee0bfefda651803f491d7d097f257499b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 7 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.20541 18.45665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang