Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dream Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Derde Slaapkamer - Gedeelde Badkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 2 enkelbeddens omskep kan word en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat in die gang geleë is. Die slaapkamer het 'n elektriese kombersie. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitarea. Daar is 'n ketel met koffie en tee en 'n TV. En gaste het toegang tot 'n woonkamer met 'n groot TV met volledige DStv, 'n eetkamer met 'n yskas, broodrooster en toebroodjiemaker, en 'n gimnasium.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweede Slaapkamer - Gedeelde badkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat in die gang geleë is. Die slaapkamer het 'n elektriese kombersie. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitarea. Daar is ook 'n waaier, ketel, koffie en tee, en 'n TV in die kamer. En gaste het toegang tot 'n ruim woonkamer met 'n groot TV, 'n eetarea met 'n yskas, mikrogolfoond en toebroodjiemasjien, en 'n gimnasium.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe-hoofslaapkamer met en suite-badkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word indien nodig, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Altwee beddens het elektriese komberse. Daar is 'n ketel en koffie en tee. Gaste het ook toegang tot 'n ruim woonkamer met 'n groot TV met volledige DStv, 'n eetarea met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en toeboordjiemasjien. Daar is 'n kombuis wat gedeel word en op versoek gebruik kan word, asook 'n gedeelde gimnasium.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Slegs kamer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carstens-singel 2, Garsfontein, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwOTVmYWYzLTk3ZGQtNGU0OC05ZGI1LTgzM2FiNGI3NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 2 Carstens Crescent Garsfontein 0181 Gauteng 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.802548 28.30469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang