Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamview Rental at The Butterfly Villa

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Glass Suite
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Glass Suite is die boonste gedeelte van 'n lieflike gesinsvilla in Pringlebaai, Overberg. Hierdie gedeelte spog met asemrowende uitsigte oor die see met pragtige blougrys berge in die agtergrond vanaf die privaat dek. Hier kan gaste die seefront bewonder. Dié selfsorg-eenheid bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Die eenheid kan as 'n geheel bespreek word, insluitend die Dreamview Lodge indien beskikbaar. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuisie is met 'n oondjie, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n gedeelde Jacuzzi, WiFi en parkeerplek op die perseel met veilige ingang en oorgenoeg spasie vir tot 6 voertuie in. Rook- en sekuriteitsalarmstelsels word geïnstalleer. Die verblyf is 90% onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, en het sonkrag. Indien die Glass Suite en Dreamview Lodge deur afsonderlike partye op dieselfde datums bespreek word, dan word die Jacuzzi en parkeerplek tussen die eenhede gedeel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die Lodge en Glass Suite deur verskillende groepe op dieselfde datum bespreek word, word hierdie area met gaste in die Glass Suite gedeel.
'n Spesiale afslag is van toepassing wanneer beide eenhede bespreek word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Gaste moet 'n vorm teken om die bespreking te bevestig.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Rook binnenshuis is verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dreamview Lodge at The Butterfly Villa
Vanaf R4 400
R4 400 R3 080
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dream View is die onderste gedeelte van 'n lieflike gesinsvilla in Pringlebaai in die Overberg. Hierdie gedeelte spog met asemrowende uitsigte oor die kalm blou see met pragtige blougrys berge in die agtergrond. Hierdie selfsorg-villa bied slaapplek aan 6 tot 8 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die eenheid kan as 'n geheel bespreek word, insluitend die Glass Suite indien beskikbaar. Die lodge is 90% onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en werk met sonkrag. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n kinderstapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, wasser-droër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea bied nog 'n koningingrootte-uittrekbed. Ander geriewe sluit 'n Jacuzzi en oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en bordspeletjies, binnenshuise kaggels, 'n groot buitebraai-vuurput, WiFi, gasbraai, 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en buite-braaiplek in. Parkeerplek met 'n veilige ingang, 'n hek en genoeg spasie vir 6 voertuie is op die perseel beskikbaar. Rook- en sekuriteitsalarmstelsels word geïnstalleer.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die Lodge en Glass Suite deur verskillende groepe op dieselfde datum bespreek word, word hierdie area met gaste in die Glass Suite gedeel.
'n Spesiale afslag is van toepassing wanneer beide eenhede bespreek word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Gaste moet 'n vorm teken om die bespreking te bevestig.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Rook binnenshuis is verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dreamview Rental (albei eenhede)
Vanaf R6 400
R6 400 R4 480
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Dreamview Rental at the Butterfly Villa bied selfsorg op 'n enkelvlak met een klein trappie by die ingang, wat dit toeganklik vir pensioenarisse of minder-mobiele gaste maak. Hierdie eenheid het slaapplek vir 12 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en matrasse vir kinders. Slaapkamers 2 en 3 het elk 'n koningingrootte-bed. Slaapkamer 4 het 'n stapelbed vir 2 kinders en die laaste slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en het ook toegang tot 'n gastebadkamer. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die eenheid het ook WiFi. Hierdie verblyf bied 'n skilderagtige uitsig oor die see en op die berge, stoep en 'n Jacuzzi vir 10. Daar is 'n groot buitebraai (vuurput), asook 'n binnenshuise kaggel waar gaste kan braai as die naglug te koud is. Die sitarea het 'n slim-TV en bordspeletjies. Parkeerplek is op die perseel met 'n veilige ingang en plek vir 6 voertuie beskikbaar. Daar is geen sekuriteitskameras nie, maar die perseel word deur rookalarms en 'n sekuriteitsalarmstelsel beskerm.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die Lodge en Glass Suite deur verskillende groepe op dieselfde datum bespreek word, word hierdie area met gaste in die Glass Suite gedeel.
'n Spesiale afslag is van toepassing wanneer beide eenhede bespreek word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Gaste moet 'n vorm teken om die bespreking te bevestig.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Rook binnenshuis is verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 296, Pringlebaai, Overberg, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb752523de1624718834257d0485777f4412b9980771c4509230e3ab897daa977af70806a9523bbd920913e21ded60e7ec9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 296 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.3500163 18.823516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang