Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamcatcher2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Dreamcatcher2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Awesome.

Dalene is such a nice person and made us feel welcomed as soon as we arrived. Everything you need is there and it is well located so you are close to everything. I have OCD but not once did I feel uncomfortable with cleanliness as everything is clean. My doggy was just as happy as we were. Always hot water for a shower. No need to wait for a geyser to heat up. Thank you, Dalene, for sharing your house with us.

Kirsten G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten G

Ongelooflike wegbreek.

Dreamcatcher was 'n droom! Die gasvrou is ongelooflik vriendelik. Die plekkie is stunning en is 'n kort afstand vanaf die dorp. Perfek vir 'n wegbreek met vriende/familie.

Soria D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soria D

Pragtige netjiese en skoon verblyf met aangename eienaars.

Ek het so lekker gebly, ek sal beslis weer by Dreamcatcher bespreek.

Sulene Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene Z

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie netjies, skoon en presies wat ons nodig gehad het.

Minette E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E

5 ster akkommodasie. Word hoogs aanbeveel. Netjiese huis met binne braai.

Baie dankie aan die gasheer en gasvrou. Die plek is netjies en ruim. Pragtige huis met 2 slaapkamers. Die pad het verspoel tussen Bredasdorp en Struisbaai en ons kon nie terugkeer huis toe nie. Hulle was regtig wonderlik en ons kon nog aanbly.

Cindy D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Fantastiese plekkie.

Is wonderlike mense en die blyplek is pragtig. Dis dierevriendelik en sulke 'n awesome blyplek.

Maggie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie D

Beste plekkie weg van die huis.

Dit was regtig baie lekker - sal definitief weer daar gaan bly.

Herman D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Goeie waarde vir geld, vriendelike eienaars, baie goed ingerig.

Baie lekker gekuier!

Marieka H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka H

Pragtige plek, uiters netjies.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese plek, goed ingerig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Kliëntediens is puik. If we could, we would have given Dreamcatcher 2 six stars. Ons sal dit beslis weer kies en dit sterk aanbeveel.

Caylin T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin T

Very relaxing and enjoyable!

Our stay was very enjoyable. We had a very good resting weekend and thoroughly enjoyed exploring the town of the most southern point of Africa.

Anika M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Cosy, comfortable, convenient.

Perfect. Will book here again when we visit the area.

Barend P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P

Tien uit tien.

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

Jonine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonine M

Fantasties, beste akkommodasie ooit. Even beter as die fotos.

Dit is die mooiste plekkie waar ek nog gebly het. En ek kan nie wag om terug te gaan nie. Dalene het aan alles gedink - dis minimalisties, super skoon, alles werk, troeteldier vriendelik, ongelooflike ligging, privaat - absoluut puik.

Marlise C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise C

Gerieflik en baie ontspanne gewees.

Ons het heerlik gebly. Ons wil vir ons net so huisie by die see kry. Dalene en Danie is so vriendelik. Julle sien ons vir seker weer.

Deborah F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah F

Ongelooflike waarde vir geld.

Absoluut stunning huisie! Baie skoon en netjies. Love hierdie plekkie.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eeb2d65caecbb919e05adf9efec0d1e9c0e75ba70eade2ba1f1c8d505d387646608cf00a90b9e4386edeab9de20d129cb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Corner of Alma and Adelle Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804149132886 20.036711365572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang