Dreamcatcher
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dreamcatcher is in die kusdorpie Struisbaai, in die Wes-Kaap, aan die mees suidelike punt van Afrika geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n slim-TV, 'n eetarea, 'n binnebraai en 'n kombuis wat toegerus is met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Hierdie huis word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit toegerus is met 'n omskakelaar. Parkeerplek vir een voertuig is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die buitebraaigeriewe geniet of kies om tyd by die strand deur te bring wat binne maklike bereik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap