Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamcatcher2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dreamcatcher2 is in die kusdorpie Struisbaai, in die Wes-Kaap, aan die mees suidelike punt van Afrika geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n slim-TV, 'n eetarea, binnebraai en 'n kombuis wat toegerus is met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolf. Hierdie huis word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit toegerus is met 'n omskakelaar.

Gaste kan die buitebraaigeriewe geniet of kies om tyd by die strand deur te bring wat binne maklike bereik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Dreamcatcher2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dreamcatcher2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eeb2d65caecbb919e05adf9efec0d1e9c0e75ba70eade2ba1f1c8d505d387646608cf00a90b9e4386edeab9de20d129cb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Corner of Alma and Adelle Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804149132886 20.036711365572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang