Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamers Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 29, Hospital Hill, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dreamers Guesthouse is in die historiese King William's Town geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ou Victoriaanse huis met Oregon-dennehoutvloere, hoë plafonne en skuifraamvensters. Die gastehuis is ongeveer halfpad tussen Durban en die Tuinroete op die N2-hoofweg geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 15 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met DStv-hotelboeketkanale, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad in 'n lieflike tuin met braaigeriewe.

Die gastehuis is in 'n art-deco-styl gemeubileer, en alle kamers en ontvangsareas het komplimentêre WiFi. Die gastehuis bied ook stewige tuisgemaakte maaltye en heerlike ontbyte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Quinta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gordonstraat 29, Hospital Hill, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dreamers Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 29, Hospital Hill, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83be80370b03a4b9e414a7e1491b3b9264114a819add7400a5a4267ba47026adfc29edbec17f4a424df51cfc8737175e5b12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 29 Gordon Street Hospital Hill 5601 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.881942930162 27.397170537434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang