Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreams

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 223 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elane S
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie oulik. Ons het net oornag, maar dit was baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dreams het alles wat jy nodig het. Die lugversorger is 'n groot pluspunt. Perfekte plekkie vir oornag! Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike oorblyplek in Beaufort Wes. Dreams is netjies, skoon en goed toegerus met 'n verwelkomende atmosfeer. Dit was 40 grade die dag wat ons daar aangekom het en ons was uiters dankbaar dat daar lugversorging in die eenheid is. Diana is behulpsaam en vriendelik, maar het baie respek vir haar gaste se privaatheid. Ons het heerlik gebly en op Diana se aanbeveling gaan snoek en chips koop by 'n winkel naby, wat heerlik en baie goeie waarde vir geld was. Die snoek is voortreflik. Ons sal vir seker weer by Dreams oorbly indien ons slaapplek in Beaufort Wes nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful and spacious. The host met us and we found the room spacious and comfortable. Fresh milk and cold water in the fridge and nice rusks to eat with your coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Skoon, netjiese akkommodasie en vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hawies F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dreams is goed geleë, ruim en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is groot en het alles wat nodig is. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stay. Amazing place. Definitely value for money. Perfectly clean and neat. Well equipped for a stay-over venue. For me, unfortunately, the bed was too soft.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal beslis aanbeveel vir oornag. Baie bekostigbaar, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie netjies en ligging is goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kan aanbeveel. Baie netjies en skoon, presies soos op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 223

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 70, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNGU1YjQxLWQ0NGMtNDg5OS05MjFjLTk5NjJiZWRkNDBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 223 5 1 5 70 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.35199 22.59899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang