Driftwoods
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zena-laan 2, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Driftwoods is 'n rustige toevlugsoord wat luuksheid en die natuur kombineer. Dit is tussen Paradise Beach en St. Francisbaai geleë. Dié villa is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en ruim en gerieflike sonrkag-aangedrewe selfsorgverblyf.
Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort met 'n gasgeiser, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank.
Dié area maak lei na 'n balkon met sitplek en braaigeriewe. Die villa is stapafstand vanaf 'n strand. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Zena-laan 2, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zena-laan 2, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap