Droomhuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R770 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat die huis met 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Gebruik van die motorhuis is nie ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Gaste moet hulle eie handdoeke en lanterns of ligte vir beurtkrag saambring.
Gaste sal vir alle breekskade en vermiste items gedurende hulle verblyf verantwoordelik gehou word.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige breekskade of vermiste items gedurende gaste se verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang