Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Bantry 8

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Chariska S
Lang verblyf
4.4
Jul 2024

Rustig gekuier en rond gery. Waar om te begin? Die veiligheid is puik! Die stilte in die nag of dag is so wonderlik dat jy net die see hoor. In die hoofslaapkamer kyk jy direk op die see en sien hoe die branders breek. Die klank van branders wat breek en die dorp se geraas wat stil verdwyn, doen wonders vir 'n gebroke hart of siel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Du Bantry 8
Hi Chariska Ek is so bly dat julle dit geniet het, en baie dankie vir die baie mooi resensie. Luzelle

Miemie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Ons kuier was baie lekker, net te kort. Du Bantry 8 is 'n gemaklike wooneenheid naby genoeg aan die see om die see ervaring te beleef. Die klank en reuk van die see is met jou. Die eenheid is gerieflik met alles wat jy nodig het. Nie DSTV gebruikers moet 'n geheue stokkie saamvat met films op, want slegs DSTV gebruikers wat hul eie kaart ens. het kan die TV gebruik. Die sit/eetkamer is baie gemaklik. Die kombuis is klein, maar volledig toegerus. Daar is selfs 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Alhoewel die badkamer groot is, is dit slegs 'n bad met 'n handstort. Die eenheid was baie skoon en netjies, maar kort fyner sorg, soos 'n spieël wat op die grond staan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2022

Very comfortable. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nicole R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2022

Was okay. The area is unsafe and the water shortage is a bit of a concern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2022

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Danie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

We got what we paid for! The unit was clean and well equipped. Even though we did not use the kitchen appliances, everything was there and ready to be used. The unit is well situated to the beach and close to two very good restaurants in the area. We will definitely book here again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Pragtig. Dít is 'n ongelooflike mooi woonstel. Super goed toegerus met meer as wat jy nodig het. Hulle sál ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Wonderlike, goeie ligging. Joan wat sleutels van woonstel oorhandig het, het met so vriendelike aangenaamheid ons ontmoet, asof sy ons al jare ken. By die kompleks wou die remote nie die hek oopmaak nie en Wayne die opsigter het ons dadelik gehelp en was ook baie vriendelik. Woonstel is groot en volledig toegerus met alles wat mens nodig het daagliks, baie skoon en netjies. Goeie ligging en sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Ons het ons kuier beslis geniet. Ons sal definitief weer by Du Bantry gaan bly. Dit is 'n pragtige, skoon blyplek. Regtig goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzetha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Goeie waarde vir geld. Woonstel skoon en uiters gerieflik ingerig gerieflik. Mooi stil omgewing. Woonstel gerieflik met wasmasjien en skottelgoedmasjien. Tuine is 'n lus vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 128

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R548
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R548
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7deaba6fea0f871fd7235adbb75cae149f1ee8b78fa5a651412b5d6bc59351fe87e83c5744c8b10c8c34e38afefd13be9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R548 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 77 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832957224776 30.396690712303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang