Du Bantry 8
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Huise en woonstelle word bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat of besoekers van ander eenhede nie.
Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag toegelaat nie. Stiltetye is tussen 20:00 en 08:00.
Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
Alle uitstaande gelde moet voor aankoms met kontant, via EFT of bankdeposito's betaal word. Jou breekskadedeposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand, afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum is, terugbetaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste, net op weeksdae.
Die eenheid moet netjies gelaat word met niks vuil skottelgoed.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang