Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duck Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Duck Inn is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Botrivier, net 30 minute van Hermanus af en binne maklike toegang tot die N2. Dit dien as die ideale oornagplek op jou reis of 'n wonderlike naweekwegbreek.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel is eko-vriendelik en bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor knus sitplek en komplimentêre WiFi.

Die woonstel maak oop op 'n lieflike onderdak houtdek met buitemeubels wat oor die tuin uitkyk. Daar is ook braaigeriewe en onderdakparkeerplek van die straat af agter 'n geslote hek. Verder het hierdie eiendom 'n sonkrag-, gaskookplaat en gasgeiser, en gaste kan die gasheer vra vir 'n paar seisoenale vars kruie indien beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Alyson Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf2068c6a22365c2d96470a1b5ba4908cd33dbb2633b3af6eabd2580e96fa29dd549c95666ef459cc59616815e6f7247840?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Fifth Ave Botriver 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.224632819592 19.202456294443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang