Duck Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Duck Inn is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Botrivier, net 30 minute van Hermanus af en naby die N2. Dit dien as die ideale oornagplek of 'n naweekwegbreek.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel is eko-vriendelik en bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook knus sitplek en gratis WiFi.
Die woonstel lei na 'n lieflike onderdakhoutdek met meubels en 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook braaigeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel agter 'n geslote hek. Verder het hierdie verblyf 'n sonkrag-, gaskookplaat en gasgeiser, en gaste kan die eienaar vra vir 'n paar seisoenale vars kruie indien beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alyson Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Duck Inn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang