Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikerskloof Exclusive Tented Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sven U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag
5.0
Mrt 2024

Unieke, uiters gemaklike wegbreek in die natuur! Uitstekende verblyf! Die privaat-ligging in die natuur is heerlik. Die eienaars het aandag tot aan die kleinste detail gegee. Ons verwagtinge was oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons 1ste tentverblyf gewees, en dit is pragtig! Ongelooflik netjiese verblyf. Alles wat mens nodig het is daar. Nog mooier as op die fotos self. Sal beslis weer gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie vriendelike mense. Baie stil en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Blissful bushveld experience. Glamping on steroids! Lovely hosts. Their attention to detail is commendable. We had an unforgettable stay, the area is absolutely stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vinnige herdenkings wegbreek. Heerlike aandjie weg van al die gedruis. Lieflike uitsig, gasheer baie verwelkomend. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jena R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig, pragtig en kon goed uitrus. Die tent is netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die omgewing is pragtig. Ek het 3 keer die staproetes gedoen en dit was net so mooi. Dit was 'n perfekte wegbreek en ek sien uit om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very quiet and relaxing environment. The owner was very kind and helpful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Stilte, vrede, rus, uitstekende gasvrydheid. Dankie Mark en Andrea vir 'n wonderlike ervaring en vir al die ekstra bederf wat in die tent gewag het. Pragtige natuurskoon. Lieflike staproetes. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljoen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was 'n ongelooflike ondervinding! Alles wat ons nodig gehad het, was daar en nog meer en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Duikerskloof Exclusive Tented Camp
Dankie Viljoen, ons is bly om te verneem dat julle Duikerskloof geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51bccd199da7ac24786655e4867fc78cb53c6f4deec21b0272c47e81d89895a12c51edee9529763dfe5b544d4083d20f4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Portion 100 of 344JQ Buffelspoort 0284 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.787739057482 27.494332194328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang