Dune Ridge Country House
Beskrywing
Die 4 hooftuinkamers is aangeheg aan die hoofhuis, en het elk ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Donker kaste en kopstukke komplimenteer die ryk materiale wat die kamers versier. Elke kamer het ook ‘n groot ottoman wat kan oopvou in ‘n bedjie vir die paartjies wat graag die kamer met ‘n kind wil deel. Klassieke bal-en-klou-baddens met 'n uitsig oor die tuin voltooi die swart en wit badkamers wat ook beskik oor aparte storte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Twee aangrensende tuinkamers op die rand van die tuin met 'n uitsig oor die kusruigtes. Vir die paartjies wat op soek is na die uiterste wegbreek met geen ander geluide as die see en die voëllewe nie, is hierdie die perfekte kamers. Lugtig en vrolik met spierwit linne, en blommekussings en komberse. Elke kamer het ’n eie privaat stoep wat kan afgeskort word om hierdie kamers baie snoesig en privaat te maak. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie geskinskothuis bied verblyf aan ’n gesin van 4. Die kothuis is ruim en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ‘n onafhanklike sit-area wat lei na ‘n oop patio wat ideaal is vir buitelig-etes in die somermaande. Daar is ’n groot badkamer met swart en wit blokvloere, ’n klasieke bal-en-klou-bad, ’n wit marmerblad met 2 wasbakke, afgerond met ‘n groot stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarragona-weg, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang