Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunford's Loft

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Cosy place in a winter wonderland. Power was out because of the snow in the entire Himeville/Underburg district, but no reflection on the guesthouse. Friendly host and clean cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Asemrowende uitsigte. Alles was skoon en soos geadverteer. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker oorgebly. Pragtige dorpie - u sal nie 'n fout maak om in hom oor te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gysbert P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Winter Wonderland ervaring by Dunford's Loft. Baie lekker gebly. Die sneeu was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Aangename verblyf in baie mooi omgewing. Het ten tyde van 'n 2 dag veldwedloop by Dunford's Loft oornag en dit was aangenaam om elke oggend verfris op te kon staan om te gaan hardloop. Onder skadu net parkering is gewis welkom siende dat dit of baie warm is of daar 'n agtermiddag donderstorm is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Goeie ligging, als wat mens nodig het is binne ryafstand. Goeie ligging. Die huis is ideaal as jy oornagplek soek of heeltyd 'out and about' gaan wees. Binne is knap, veral met klein kinders, maar daar is groot grasperke waar hulle buite kan speel sou dit nie reën nie. Plek kan moontlik bietjie meer gemoderniseer word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clive C
1 nag
5.0
Okt 2023

Felt welcome and unit was clean and comfortable. Easy to find and convenient access and departure without a fuss. Wanted for nothing, owners were very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ongelooflike vriendelike mens en help graag. Baie mooi en netjiese plek. Sal weer daar bly as ek in die omgeewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frank & Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomasstraat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMGUyZmYxLTkwNDYtNDFlMy1hNjVmLTE2MjQ2MTFhNzU3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 73 Thomas Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.742621689023 29.513054460313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang