Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dungbeetle River Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ettiene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebraai, hout was uit die boeke uit, en kamers fantasties. Baie lekker eienaars en personeel. Baie vriendlik. Baie goed behandel, ook baie dinge om te doen en te sien. Ek het nie vir die WiFi gevra nie, was nie nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lollo W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

It was perfect for our purpose as we were travelling further up the coast. Friendly people, loved the quirkiness of the place, one little hiccup was that we kept on smelling cigarette smoke coming in from the windows, both sides (from the guest courtyard and on the other side which I assume was where the staff walk through). We stayed in the Big 5 room, super spacious. There could be improvement by adding a chair to the beautiful office desk, I had to sit on the bed and work from there. Also no power point next to the bed on either side.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Aangenaam. Die plek het 'n pragtige uitsig oor die rivier en die personeel is baie vriendelik. Neem net kennis dat die badkamer nie 'n deur het nie en aangesien ek met my nefie gedeel het was dit 'n bietjie moeilik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy-lee B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Very professional. Clean. And friendly people. Very enjoyable. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie H
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Die mooiste view, vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Die kamers en badkamers was netjies en skoon en die hele plek het 'n aangename atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etta
Dungbeetle River Lodge
Baie baie dankie. Ons waardeer dit. Altyd lekker as die kliente tevrede is.

Christopher G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

The stay was great. Amazing breakfast and views os the river. Great place to stay. Close to the Addo Elephant Reserve and the dunes. Great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Etta
Dungbeetle River Lodge
Thank you very much. We really appreciate you taking the time the review our Lodge. Hope we will see you again.

Ria N
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Besondere vyfsterverblyf langs die Sondagsrivier. Alles in die River Cottage is 100% netjies (daaglik gediens met skoon handdoeke), die rivieruitsig is pragtig en dis veilig. Die ontbyt is ongelooflik, vol Engelse ontbyt met onder andere vars lemoensap, tuisgebakte vetkoek, roosterkoek, vele meer. Etta, Derrick en hul ervare personeel laat mens baie welkom voel en help graag met navrae en uitstappies - baie dankie! Dungbeetle is hoogs aan te beveel - ons gaan vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etta
Dungbeetle River Lodge
Baie, baie dankie. Etta en Derek is op 'n paar verdiende rus dae. Ook vir ons lekker om sulke aangename mense te he. Hoop ons sien julle weer. Groete, Leona

Phil P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Het oornag en ontbyt. Vriendelike ontvangs. Goeie diens. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizél K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lekker rustige wegbreek met vriendelike diens en mense wat altyd bereid is om die ekstra myl te stap. Lekker rustige wegbreek met vriendelike diens en mense wat altyd bereid is om die ekstra myl te stap. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Excellent hosts Etta and her husband. Really enjoyed our stay at Dungbeetle. Lovely decor. Our towels were changed every day! The breakfasts with the freshly baked bread were devine. The garden is so prestine and relaxing. Will go back there any time and can recommend Dungbeetle strongly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aqua Vista-singel 76, Cannonville, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae13fcf41e22f01fd2cd1dae570e4e4fb167c33e00faecb4cf99861030927ac618201ea3fc809242ae3d7d11272df9bc96aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 76 Aqua Vista Crescent Cannonville 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.702669315881 25.808482533319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang