Dungbeetle River Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Etta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Ettiene M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebraai, hout was uit die boeke uit, en kamers fantasties.
Lollo W - Mrt 2023
Algehele gradering
It was perfect for our purpose as we were travelling further up the coast.
Lees meerAlida S - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Wendy-lee B - Jul 2022
Algehele gradering
Very professional. Clean. And friendly people.
Stephanie H - Jan 2022
Algehele gradering
Die mooiste view, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.
Dungbeetle River Lodge se terugvoer
Baie baie dankie. Ons waardeer dit. Altyd lekker as die kliente tevrede is.
Christopher G - Jan 2022
Algehele gradering
The stay was great. Amazing breakfast and views os the river.
Dungbeetle River Lodge se terugvoer
Thank you very much.
We really appreciate you taking the time the review our Lodge.
Hope we will see you again.
Ria N - Des 2021
Algehele gradering
Besondere vyfsterverblyf langs die Sondagsrivier.
Lees meerDungbeetle River Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie.
Etta en Derek is op 'n paar verdiende rus dae.
Ook vir ons lekker om sulke aangename mense te he.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Leona
Phil P - Des 2021
Algehele gradering
Het oornag en ontbyt.
Chrizél K - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek met vriendelike diens en mense wat altyd bereid is om die ekstra myl te stap.
Marie B - Des 2021
Algehele gradering
Excellent hosts Etta and her husband.
Anton K - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend gewees.
Lucius K - Jul 2021
Algehele gradering
See below.
Dungbeetle River Lodge se terugvoer
Hello, thank you for your generous compliments. Thank you for taking the time to make a report. We try our best here and tourism is tough at the moment. Any good news like this is an excellent boost.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aqua Vista-singel 76, Cannonville, Colchester, 6175, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang