Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dungbeetle River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Dungbeetle River Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ettiene M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene M

Baie lekker gebraai, hout was uit die boeke uit, en kamers fantasties.

Baie lekker eienaars en personeel. Baie vriendlik. Baie goed behandel, ook baie dinge om te doen en te sien. Ek het nie vir die WiFi gevra nie, was nie nodig nie.

Lollo W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lollo W

It was perfect for our purpose as we were travelling further up the coast.

Friendly people, loved the quirkiness of the place, one little hiccup was that we kept on smelling cigarette smoke coming in from the windows, both sides (from the guest courtyard and on the other side which I assume was where the staff walk through). We stayed in the Big 5 room, super spacious. There could be improvement by adding a chair to the beautiful office desk, I had to sit on the bed and work from there. Also no power point next to the bed on either side.

Alida S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida S

Aangenaam.

Die plek het 'n pragtige uitsig oor die rivier en die personeel is baie vriendelik. Neem net kennis dat die badkamer nie 'n deur het nie en aangesien ek met my nefie gedeel het was dit 'n bietjie moeilik.

Wendy-lee B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy-lee B

Very professional. Clean. And friendly people.

Very enjoyable. Friendly.

Stephanie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Die mooiste view, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Die kamers en badkamers was netjies en skoon en die hele plek het 'n aangename atmosfeer.

Dungbeetle River Lodge se terugvoer

Baie baie dankie. Ons waardeer dit. Altyd lekker as die kliente tevrede is.

Dungbeetle River Lodge
Christopher G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher G

The stay was great. Amazing breakfast and views os the river.

Great place to stay. Close to the Addo Elephant Reserve and the dunes. Great views.

Dungbeetle River Lodge se terugvoer

Thank you very much.
We really appreciate you taking the time the review our Lodge.
Hope we will see you again.

Dungbeetle River Lodge
Ria N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Besondere vyfsterverblyf langs die Sondagsrivier.

Alles in die River Cottage is 100% netjies (daaglik gediens met skoon handdoeke), die rivieruitsig is pragtig en dis veilig. Die ontbyt is ongelooflik, vol Engelse ontbyt met onder andere vars lemoensap, tuisgebakte vetkoek, roosterkoek, vele meer. Etta, Derrick en hul ervare personeel laat mens baie welkom voel en help graag met navrae en uitstappies - baie dankie! Dungbeetle is hoogs aan te beveel - ons gaan vir seker weer!

Dungbeetle River Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie.
Etta en Derek is op 'n paar verdiende rus dae.
Ook vir ons lekker om sulke aangename mense te he.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Leona

Dungbeetle River Lodge
Phil P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil P

Het oornag en ontbyt.

Vriendelike ontvangs. Goeie diens. Lekker ontbyt.

Chrizél K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizél K

Lekker rustige wegbreek met vriendelike diens en mense wat altyd bereid is om die ekstra myl te stap.

Lekker rustige wegbreek met vriendelike diens en mense wat altyd bereid is om die ekstra myl te stap. Sal beslis weer teruggaan.

Marie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Excellent hosts Etta and her husband.

Really enjoyed our stay at Dungbeetle. Lovely decor. Our towels were changed every day! The breakfasts with the freshly baked bread were devine. The garden is so prestine and relaxing. Will go back there any time and can recommend Dungbeetle strongly.

Anton K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Uitstekend gewees.

Die ontvangs en professionaliteit is uit die boonste rakke en daardie ontbyt, ek gaan vir seker weer terug.

Lucius K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius K

See below.

I had a very pleasant stay and awesome breakfast. Will surely book there again if I have the opportunity.

Dungbeetle River Lodge se terugvoer

Hello, thank you for your generous compliments. Thank you for taking the time to make a report. We try our best here and tourism is tough at the moment. Any good news like this is an excellent boost.

Dungbeetle River Lodge
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aqua Vista-singel 76, Cannonville, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae13fcf41e22f01fd2cd1dae570e4e4fb167c33e00faecb4cf99861030927ac618201ea3fc809242ae3d7d11272df9bc96aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 76 Aqua Vista Crescent Cannonville 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.702669315881 25.808482533319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang