Dunkes Organic Equestrian Estate
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi, oorgenoeg sitplek in die sitarea, 'n lessenaar en TV. Daar is 'n see-uitsig vanaf die stoep, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Neem kennis dat daar 'n 500 m-grondpad is wat na die verblyf lei. Voor hulle bespreek, moet gaste by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad doen.
- Wasgoed kan gereël word.
- 'n Skoonmaakdiens kan gereël word.
- 'n Pendeldiens na en vanaf George Lughawe kan gereël word.
- Troeteldiere is welkom, mits hulle onder beheer is en nie die plaasdiere jaag nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n see-uitsig vanaf die stoep, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Neem kennis dat daar 'n 500 m-grondpad is wat na die verblyf lei. Voor hulle bespreek, moet gaste by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad doen.
- Wasgoed kan gereël word.
- 'n Skoonmaakdiens kan gereël word.
- 'n Pendeldiens na en vanaf George Lughawe kan gereël word.
- Troeteldiere is welkom, mits hulle onder beheer is en nie die plaasdiere jaag nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 2 kookplate, 'n mikrogolf, ketel, filterkoffiemasjien, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eetarea, sitarea, TV en WiFi. Daar is 'n stoep met 'n piekniektafel en ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Neem kennis dat daar 'n 500 m-grondpad is wat na die verblyf lei. Voor hulle bespreek, moet gaste by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad doen.
- Wasgoed kan gereël word.
- 'n Skoonmaakdiens kan gereël word.
- 'n Pendeldiens na en vanaf George Lughawe kan gereël word.
- Troeteldiere is welkom, mits hulle onder beheer is en nie die plaasdiere jaag nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Albei badkamers het storte, toilette en wasbakke. Handdoeke, beddegoed en ekstra komberse en kussings word voorsien. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n dubbeldeur-yskas, 2 kookplate, 'n mikrogolfoond, ketel, filterkoffiemasjien, wasmasjien, kookgerei, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n smeulstofie, genoeg sitplek en 'n TV. Boeke en bordspeletjies word voorsien. WiFi is beskikbaar. Die plaashuis het 'n groot voorstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n kruietuin wat gaste kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Neem kennis dat daar 'n 500 m-grondpad is wat na die verblyf lei. Voor hulle bespreek, moet gaste by die instansie navraag oor die toestand van die grondpad doen.
- Wasgoed kan gereël word.
- 'n Skoonmaakdiens kan gereël word.
- 'n Pendeldiens na en vanaf George Lughawe kan gereël word.
- Troeteldiere is welkom, mits hulle onder beheer is en nie die plaasdiere jaag nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weltevrede-straat 3, Nr. 260 Dwarswegplaas, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang