Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunkes Organic Equestrian Estate

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Dunkes Organic Equestrian Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
George K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

Amazing, the cottage was wonderful and the bed big enough for 2 with ample space.

Peaceful, very quiet. Tranquil.

Janine F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Lieflike ontspannende cottage met alles wat mens nodig het.

Ons het vreeslik lekker gekuier, die cottage was beautiful en perfek net alles wat jy nodig het. Die plaas is ongelooflik mooi en almal so vriendelik. Woefies het dit ook geniet. Ons sal definitief weer terug gaan. Lieflike beaai area en swembad.

Jacqui W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui W

Excellent.

Wonderful that you are pet friendly, thank you so much for accommodating us.

Lorette G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette G

Aangenaam.

Mooi plekkie! Net jammer ons het skaars water gehad die volgende oggend en ook geen warm water nie.

Dunkes Organic Equestrian Estate se terugvoer

So jammer oor die water, ons is besig met groter sisteme sodat dit nie weer gebeur nie. Dit was ook die eerste keer wat dit gebeur het in die seisoen.

Dunkes Organic Equestrian Estate
Mandi F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F

Wonderlike verblyf-ervaring.

Ek en my man het saam met ons Labrador tuisgegaan. Natalie is 'n baie goeie gasvrou en het na alles omgesien. Heerlike kothuis met alles wat ons benodig het. Pragtige landgoed. Ek sal definitief weer hier tuisgaan.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede-straat 3, Nr. 260 Dwarswegplaas, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd9ae5df20d49e5585a426b068645402c6f6701725af86f7d3726d3f38f8ccaf54d0a25f56823ed5e2628eb48018814a0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Weltevrede Road No 260 Farm Dwarsweg 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033515062838 22.291462558197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang