Duplex River Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R1200 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is in al die eenhede verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is gasbraai- en houtbraaigeriewe in die verskeie eenhede. Skakel asb. die gas af na elke gebruik, en moenie hout op die gasbraai sit nie.
Kinders moet ten alle tye gemonitor word in die swembad-area, op die balkonne en rondom die landgoed.
Kluise word voorsien en waardevolle items is gaste se eie verantwoordelikheid.
Die landgoed is nie verantwoordelik vir enige besering, verlies, diefstal of skade aan gaste se waardevolle items nie.
Die meubels en toebehore moet gerespekteer word en in ’n werkende toestand gehou word, soos wat dit was met aankoms.
Die swembad, tennisbane, muurbalbane en klubhuis kan deur gaste gebruik word. Neem asb. kennis dat geraas beperk moet word na 19:00, en daar mag nie skoene met wieletjies, skaatsplanke of onvanpaste skoene op die tennisbane wees nie.
Die rivierfront word deur al die gaste en hul gesinne geniet. Geen hengel of boottoegang word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat derdeparty-besprekings nie toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River Club Estate, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang