Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duplex River Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club Estate, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Duplex River Cottage is in die veilige River Club Estate in Plettenbergbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks-eenheid in 'n stil posisie met 'n lieflike privaat tuin met braaigeriewe, en 'n terras wat oor 'n brug lei na welige tuine en die oewer van die meer.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met bad en stort, asook 'n klein kombuisie en privaat balkon, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en stort. Die kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea wat lei na 'n patio wat oor die tuin uitkyk. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolf, wasmasjien en aparte droogtuin. Daar is 'n TV in die sitkamer met volledige DStv-kanale.

Bykomende kenmerke sluit braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Die River Club Estate bied 'n gesinsomgewing met 'n oorvloed grasperke, rivierfront vir die kinders om te hengel en roei, 'n groot swembad, en tennis- en muurbalbane. Die landgoed is stapafstand van winkels en restaurante af en bied maklike toegang tot strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • River Club Estate, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club Estate, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244f1cea66ae525261f2bf7fc25830a85467ffc26a5737cdef16d201fb7c9ad533eb43789c0ec289fee9e7c68bc1bb07681c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) River Club Estate Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.060769718027 23.367665439673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang