D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Richard S - Nov 2023
Algehele gradering
Luukse oorbly in Durbanville.
Mrs Aidene V - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Monique D - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik verblyf!
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Liewe Monique, ons is baie dankbaar vir jou goeie gradering, en jou kosbare tyd om dit te doen. Beste wense. D'Urbanmist personeel
Annika V - Feb 2024
Algehele gradering
Durbanmist kan beter doen.
Lees meerJd P - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Liewe Jan, baie dankie vir jou kosbare tyd om vir ons so 'n goeie gradering te gee. Ons is uiters dankbaar. Beste wense. Jodi/Caren
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Gerrit V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriedelike ontvang. Skoon en netjies. Selfs die honde is vriendelik.
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie Gerrit, ons personeel is die beste en ons is dankbaar vir hulle. Ons is baie dankbaar vir jou vriendelike komplimente.
Beste wense
Caren
Andrea C - Jan 2022
Algehele gradering
Short but sweet.
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Thank you kindly Andrea for your encouraging review, much appreciated.
Kind regards
Caren
Marianna S - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi, veilig en rustig.
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Liewe Marianna
Baie dankie dat jy jou kosbare tyd geneem het om vir ons die mooi resensie van ons gastehuis gegee het.
Beste Wense
Caren Jack
John-peter V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig, netjies, groot swembad.
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Liewe John-Peter
Baie dankie vir jou gawe resensie.
Baie dankbaar dat jy by ons kom bly.
Mooi bly
Beste wense
Caren
Trevor R - Des 2019
Algehele gradering
Excellent experience.
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Thank you for your review, it is much appreciated Trevor.
Juanita S - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House se terugvoer
Liewe Juanita
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Caren
Berdine V - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik. Sal dit beslis aanbeveel vir almal.
Caroline A - Jan 2018
Algehele gradering
Baie veilig, rustige afmosfeer, alles net fantasties.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang