Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Richard S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Luukse oorbly in Durbanville. Die eienaars het ons vroeg laat inboek omdat ons op pad was na 'n fees naby Durbanmist - dit het baie gehelp. Die eienaar was ook heeltyd in kontak met ons om te hoor of alles volgens ons bespreking reg is. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aidene V
1 nag
5.0
Mei 2023

Beautiful place. What a lovely surprise to find out that the place belongs to very old friends that I had not seen in years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Puik verblyf! Mooi skoon netjies en goeie klientediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Liewe Monique, ons is baie dankbaar vir jou goeie gradering, en jou kosbare tyd om dit te doen. Beste wense. D'Urbanmist personeel

Annika V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Durbanmist kan beter doen. Die swembad, braai geriewe en tuin is lieflik. Ongelukkig is ek baie teleurgesteld met die volgende: Unit 6. Daar was nie 'n aircon in die slaapkamer nie, alhoewel daar 'lugverkoeling' gelys word. Daar was nie WiFi nie, alhoewel daar 'WiFi' gelys word. Ek voel hierdie informasie moet vooraf gedeel word. Unit 6. Die TV was 'n Smart TV, maar die WiFi werk nie. So dit maak glad nie sin nie. Unit 6. Die DSTV remote het nie batterye ingehad nie. Unit 6. Die TV is groot, maar die beeld was nie helder nie. Unit 6. Die stort se kom kop is gebreek, wat die stortgeriewe onaangenaam maak. Unit 6. Die buitelig werk nie, ons het in die donker gesit en geëet. Opsommend dink ek dit is 'n baie lekker plek om te bly, daar is net 'n paar goed wat opgeskerp MOET word, OF die prys moet aangepas word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jd P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Lekker gebly. Die diens is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Liewe Jan, baie dankie vir jou kosbare tyd om vir ons so 'n goeie gradering te gee. Ons is uiters dankbaar. Beste wense. Jodi/Caren

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Julia
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Dear Nomalanga Trust you are well, thank you for staying with us. I am surprised that you chose to stay with us after coming to view the property and informing us that you are happy with the unit. We have units with king-sized beds and they are more spacious, but you would need to book the more expensive unit to have what you are looking for, please take into consideration that when you pay for a venue it covers the cost of grounds upkeep, security, water, electricity, staff, laundry. The costs of running a venue such as this are huge, and one cannot possibly charge less considering you get a discount with the agent you book through, and we still pay 15% leaving us with a lot less than what is advertised. Most guests who have their own businesses understand the costs involved in a business. I wish you happiness in finding the perfect venue that satisfies you in future. Take care! Caren Jack

Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Vriedelike ontvang. Skoon en netjies. Selfs die honde is vriendelik. Met ons vertrek het ons, ons beursie in kamer vergeet en hul gekontak. Die eienaar het ons vriendelik terug geskakel en bevestig dat ons dit kan kom afhaal. Dit is diens! Sal weer gebruik maak van Durbanmist. Baie mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Baie dankie Gerrit, ons personeel is die beste en ons is dankbaar vir hulle. Ons is baie dankbaar vir jou vriendelike komplimente. Beste wense Caren

Andrea C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Short but sweet. The place has everything you need. You just need to bring yourself and food. Beautiful environment, you feel safe. It's quiet. Good for couples. Just the DStv needs to be updated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Thank you kindly Andrea for your encouraging review, much appreciated. Kind regards Caren

Marianna S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Mooi, veilig en rustig. Veilige en rustige omgewing en voorwaar 'n mooi en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Liewe Marianna Baie dankie dat jy jou kosbare tyd geneem het om vir ons die mooi resensie van ons gastehuis gegee het. Beste Wense Caren Jack

John-peter V
1 nag
5.0
Feb 2020

Baie rustig, netjies, groot swembad. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Liewe John-Peter Baie dankie vir jou gawe resensie. Baie dankbaar dat jy by ons kom bly. Mooi bly Beste wense Caren

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc57ba2cdd2f3a82b4a3ac788bcd4e23efc233451bab76927c497977d60d7139d4beb90b49857b5a191c17d74c3e181625a9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 29 Boland Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816655 18.6628446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang