Dyers House
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kassiesbaai, Fisherman Village, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 495 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Dyers House is in die 200 jaar oue vissersdorpie Kassiesbaai, Arniston geleë en is ’n gemeubileerde kothuis wat slaapplek aan 5 gaste bied, slegs ’n kort entjie se stap van die strand af.
Dié vissermanskothuis het ’n gedeeltelike see-uitsig en het 3 slaapkamers wat 1 volledige badkamer deel. Twee van die kamers het ’n dubbelbed en die derde een het ’n enkelbed. Beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas asook ontbytkroeg.
Die sitarea het ’n slim-TV, WiFi en ’n binnebraai-area. Daar is ook braaigeriewe buite. Die huis is in die multi-kulturele vissersgemeenskap geleë en nie aan die hotel se kant nie.
Gaste kan op die lieflike strande ontspan en Arniston bied verskeie doendinge soos verskeie restaurante, swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk, duik en veel meer. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel of die Waenhuiskransgrot besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 149
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kassiesbaai, Fisherman Village, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Dyers House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kassiesbaai, Fisherman Village, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang