Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dyers House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.6
Hannelie C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Gerieflik en baie naby aan die see. Wonderlike ligging! Huis is basies toegerus maar heel gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2022

Omdat die kuier werksverband was kon ek nie regtig die kuier ten volle geniet nie. Daar is waterskade teen die 1 muur as gevolg van reënwater wat lek in die huis, dit moet reggestel word. Die area waar die huis geleë is, kan sekere persone 'n bietjie onveilig laat voel, veral die dames, maar ek kan eerlik sê ons het op enige staduim onveilig gevoel nie. Die agente van Dyers House het onder moelike onstandighede alles moontlik gedoen om ons te ondersteun waar hulle kan. Loadshedding stage 2 - 4, kragonderbreekings en DStv wat vervang moes word. Dankie, Michael.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cornel
Dyers House
Hallo Michael Baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om jou weer te sien.

Michele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Dit was 'n ongelooflike unieke ervaring om in Kassiesbaai tuis te gaan. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het soveel méér gekry as wat ons verwag het! 'n Goed toegeruste huis, skoon en modern ingerig, maar wat steeds die outentieke atmosfeer en karakter van 'n vissershuisie behou het. Die beste, wat ons nie verwag het nie, was die lieflike see-uitsig met die witgekalkte visserhuisies op die voorgrond wat ons vanaf ons stoepie kon geniet! Die Kassiesbaai-inwoners was vriendelik en gasvry teenoor die toeriste/besoekers wat eintlik hul outentieke en rustige manier van woon en werk sou kon versteur. Ons is ook binne een uur geholpe deur Suidpunt Sekuriteit nadat ons per ongeluk onsself uit die huisie gesluit het! Ons het nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Baie dankie vir uitstekende diens, en dan ook die inwoners van Kassiesbaai wat ons so vriendelik ontvang het. Dankie! Ons waardeer dit en sal vir seker weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sune L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2021

Great stay. We had a very nice stay and the staff was helpful and friendly. I would suggest that some of the stuff in the house be replaced and upgraded. The balcony in the front of house should be made more secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2021

Dynamic. Best place to be to clear your mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl J
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2021

But only to people who don't have asthma or chest issues. Place had a terrible mouldy, musty, miff smell. It was really dusty. Cupboards had the same smell. It needs to be aired regularly. Might be due to thatch roof. It's a cute house, close to beach and hotel. Tranquil place. Enjoyed our walks to the beach each morning. We were warned of car break ins. Only one little boy tried his luck but we were all in the house so he got more of a fright than us. Upgrade the blankets. Bed was comfortable great nights sleep. Alarm went off and the security people did come out to check.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marchelle H
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Apr 2021

Dyers huis was loopafstand van die see. Die huisie is lekker toegerus met alles wat jy benodig. Sal nogal lekker wees as daar WiFi kan wees. Anders het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ridwaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2021

Very clean, but did not feel safe. A local warned us that they will break in. The alarm went off around 11pm, and nobody called, came or even enquired why.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Misha J
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Perfekte plek vir ontspan. Ons het drie aande bespreek by Dyers house. Die huis is volledig toegerus, skoon en is stap afstand van alles op die dorp en na die strand. Ons het ons kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2020

It was great. The stay was great, close to beaches and the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kassiesbaai, Fisherman Village, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7pVEiyjOlp7gI7C3wHg9ZkRiDXp12WJaaSic6aazkUVNMYDm9X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Kassiesbaai Fisherman Village 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664431956891 20.231840305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang