Eagle's Call Self-Catering Cottages
Beskrywing
Die tent is op 'n houtdek tussen bome met 'n uitsig oor die Rondevlei- en Langevlei-mere. Daar is 2 matrasse. Jy moet redelik fiks wees omdat daar sowat 120 m-opdraand is om by die tens uit te kom. Bring asb. jou eie slaapsak, (slaapsakke word vir buitelanders voorsien), flits, stapskoene, handdoeke en toiletware. Daar is geen elektrisiteit in die tent nie, maar die buitestort het warm water. Daar is 'n badkamer met 'n wasbak (koue water) en toilet. Lampe vir die toilet en tent word voorsien. Daar is 'n braai-area aan die voet van die hang met hout. As jy in die winter bespreek, bring asb. ekstra komberse saam. Ons voorsien 'n ekstra kombers en warmwatersakke. Vars drinkwater is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Kinders wat nie kan swem nie word nie toegelaat nie.
- Daar is sandpad van ongeveer 5 km vanaf die N2-snelweg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 'n oopplan-eetarea, -kombuis en -sitarea. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die woud. Dit is ongeveer 100 m vanaf die hoofopstal geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Kinders wat nie kan swem nie word nie toegelaat nie.
- Daar is sandpad van ongeveer 5 km vanaf die N2-snelweg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kothuis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en 'n wasmasjien. Die leef- en eetkamer is oopplan met die kombuis en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-kombuis-, leef- en eetarea lei na 'n patio met 'n tafel wat sitplek het vir 6 mense. Daar is 'n braai-area en hout word voorsien. Die kothuis is ongeveer 30 m van die hoofhuis en die swembad af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Kinders wat nie kan swem nie word nie toegelaat nie.
- Daar is sandpad van ongeveer 5 km vanaf die N2-snelweg.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang