Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Call Self-Catering Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Eagle's Call Self-Catering Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Paul S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Soos bo gestel.

Baie lekker ruim huisie, pragtig in die natuur. Uitstekend vir voëlkyk, naby (alles). Huis goed toegerus. Ideaal net lekker uit te rus.

Wayne A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne A

Comfortable with breathtaking view.

I stayed in the tent which is perched on a deck in the trees like a treehouse. Rustic and a bit of a walk up a slope but the views are well worth it. Very private and affordable.

Gerhard R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard R

Oorslaap.

Goed vir oorslaap maar nie vir lank bly. Huisie funksioneel maar nie visueel bevredigend nie. Geen aandag aan die detail gegee nie.

Eagle's Call Self-Catering Cottages se terugvoer

Good day, Gerhard.
The meaning and ambience of Eagles' Call were created out of the simplicity of the nature surrounding the units.
Perhaps you were looking for something more luxurious.
Our Chalet is surrounded by indigenous trees and fynbos. The bird life is outstanding and we pride ourselves on it. A lot of thought has gone into making our accommodation embrace these surroundings.

Eagle's Call Self-Catering Cottages
Henry C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Vet pret.

Sal dit hoogs aanbeveel vir enige jong paartjie wat net wil wegbreek of enkelpersone.

Ann N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ann N

What an amazing time we had.

Lovely time was had by us, will be back.

Minione L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minione L

Serenity.

Ongelooflike mooi en rustige plek! Perfekte plek vir Kersfees gewees! En Thandi is 'n ongelooflike Border Collie! Het elke oomblik baie geniet!

Eagle's Call Self-Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir you kommentaar, Minione. Dit is altyd verblydend on te weet dat gaste die atmosfeer van Eagles' Call waardeer. Dit was 'n voorreg om julle hier te onthaal en ons hoop om julle weer to sien in the nabye toekoms.

Eagle's Call Self-Catering Cottages
Izette A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izette A

Ligging is baie spesiaal, heerlike rustige atmosfeer.

Heerlike, rustige atmosfeer, pragtige omgewing.

Eagle's Call Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your review Izette. It always lifts one's spirits when guests appreciate what is done to maintain the ambiance of Eagles' Call. It was a pleasure having you.

Eagle's Call Self-Catering Cottages
Forika M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Forika M

'n Plek om te bly.

Die chalet vir 6 mense is baie netjies en gerieflik. Die swembad is baie naby aan die hoofhuis en al is daar swemtye voel jy dat jy indring op die privaatheid van die eienaar. Alhoewel hulle volle DSTV adverteer is ons gevra om R50 per dag daarvoor te betaal wat ons nie gedoen het nie.

Eagle's Call Self-Catering Cottages se terugvoer

Dear Forika

Thank you for your review. The Chalet is advertised as only sleeping 2/3 persons and that DSTV is available which it was. The basic DStv programmes were available to you. You then requested full DStv cover which I advised would be an additional R25 per day for which you did not pay. I am sorry that you felt uncomfortable while swimming. As long as guests adhere to the pool hours they are perfectly welcome to swim and enjoy themselves.

Regards,
Gail

Eagle's Call Self-Catering Cottages
Franklin F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franklin F

Rustige natuurlewe.

Verblyf was lekker rustig in die natuur. Baie insekte natuurlik. Geen dromme om vuilis uit te sit nie. Die 6 km grondpad vanaf die N2 baie onplesierig, sal dit nie aanbeveel vir 'n motor nie.

Eagle's Call Self-Catering Cottages se terugvoer

Thank you for your review. When booking, our location is set out in detail on the map provided. Upon arrival you were told that you could put your full rubbish bags on the cupboard on the deck. The rubbish is collected daily. We do not leave big bins on the property as they are not necessary. Before booking you could always have checked as to whether the farm was located by way of a dirt road. Before guests arrive the Chalet is checked personally by me and is always in a pristine condition.

Eagle's Call Self-Catering Cottages
Douglas D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas D

Dis weg van al die gedruis en elemente.

Die eienaars is baie vriendelik en Thandi (die kollie) het ons baie vermaak asook die swart spreeu wat uit die oom se hand eet. Die rustigheid trek al die voëls aan.

Eagle's Call Self-Catering Cottages se terugvoer

U kommentaar oor u onlangse verblyf by Eagles Call word baie waardeer . Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Thandi het julle aandag aan haar net so baie geniet
Groete
Koos en Gail

Eagle's Call Self-Catering Cottages
Marlene B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Adventurous.

See grading.

Zaza B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaza B

Rustige verblyf tussen die bome.

Mal oor die braai in die tuin, 'n amper weggesteekte ontdek-hoekie! Wens ons kon langer bly.

Paul D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Fantasties.

Ons het in die hout kothuis gebly. Word wakker in die oggend met 'n koor van voëlgeluide. Visarend, Knysnaloerie, wielewaal, waterfiskaal, vlieëvangers, katakoeroes, ens., ens. Die voëluitkyk en staproetes is naby. Drie dae gebly en dit was absolute rustigheid. Die huisie met slaapplek vir twee is baie netjies en skoon en het alles wat nodig is. 'n "Lekker" sitbank op die stoep waar jy net kan sit en die rustigheid van die skepping kan waardeer. Sal beslis weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Drievallyen Gedeelte 9/186 Wildernis, George, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlVWYbOp3IZO9gFUxnZaEBjPROf0NeAvi6eaB2HYnz8JCVfwpz7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Portion 9/186 Farm Drievallyen Wilderness George 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985453132277 22.69993429858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang