Eagle's Nest
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 56, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Eagle's Nest verwelkom jou met ope arms na die wonderlike dorpie, Graaff-Reinet. In dié geskiedkundige dorp vol kultuur en plattelandse gasvryheid sal jy lekker kan rus, maar ook met tipiese Karoo-gasvryheid bederf word. Tog bied ons aan al ons gaste totale privaatheid.
Twee van die 3 eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Alle eenhede het volledig toegeruste kombuisies, lugversorging, 'n TV met DStv, privaat ingange, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die verblyf is stapafstand van skole, plekke met geskiedkundige waarde en museums. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter afstandbeheerde hekke en daar is ook 'n skoonheidsalon op die perseel.
Daar is sonpanele op die perseel en die verblyf word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Middelstraat 56, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Eagle's Nest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelstraat 56, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: