Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Roelien V
1 nag
5.0
Jan 2025

Het baie tuis gevoel. Die gasvrou was baie gasvry en verwelkomend. Alles was skoon en netjies en ons het alles gehad wat ons nodig het vir 'n heerlike nagrus. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Eagle's Nest
Baie bly julle het die verblyf by ons geniet. Was lekker om julle hier te kon huisves.

Anmi D
1 nag
5.0
Des 2024

Sal vir seker weer daar gaan bly! Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam en rustig. Ek sal Eagle's Nest enige tyd aanbeveel. Dit was lekker rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netjiese skoon kamer en beddegoed. Goeie veiligheid. Hartlike en vriendelike ontvangs. Lekker oornag plek met lugverkoeling en goeie veiligheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shawn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I will definitely go back there for accommodation. Eagle's Nest is a very neat place to stay at, very much central and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien K
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelik en uitstaande diens. Uitstekende ontvangs en vriendelike diens. Kamer is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Aangename oornag verblyf. Ons het baie lekker oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynda T
1 nag
4.2
Nov 2024

Good. Perfect for my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Was rustig en het dit geniet. Baie oulik ingerig en net wat mens nodig het. Netjies en skoon binne. Ingerig met die nodige en ook privaat en stil en so heerlik gerus voor ons verder reis. Loop afstand van restaurante so kon sommer stap in vars lug vir aandete. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Eagle's Nest
Baie dankie dat u by Eagle's Nest oornag het, dit was 'n plesier om u hier te kon huisves.

Lucille F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Maklike inklok- en uitklokmetode. Lekker onderdakbankies en tafels met potplantjie op elke tafel. Goeie kommunikasie met eienares. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Eagle's Nest
Dankie dat u by Eagle's Nest kom oorslaap het. Dit was 'n plesier om u hier te kon hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 56, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7184f4f132b1d156c858c8602383a9b0e4687c60be55495826d4ff58424bd8e9f7a12cc5bc78175dc9e8abd4d3957c7491da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 56 Middel Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255231698874 24.532359656858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang