Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Elmien K
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelik en uitstaande diens. Uitstekende ontvangs en vriendelike diens. Kamer is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Was rustig en het dit geniet. Baie oulik ingerig en net wat mens nodig het. Netjies en skoon binne. Ingerig met die nodige en ook privaat en stil en so heerlik gerus voor ons verder reis. Loop afstand van restaurante so kon sommer stap in vars lug vir aandete. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Eagle's Nest
Baie dankie dat u by Eagle's Nest oornag het, dit was 'n plesier om u hier te kon huisves.

Lucille F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Maklike inklok- en uitklokmetode. Lekker onderdakbankies en tafels met potplantjie op elke tafel. Goeie kommunikasie met eienares. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Eagle's Nest
Dankie dat u by Eagle's Nest kom oorslaap het. Dit was 'n plesier om u hier te kon hê.

Linsa B
1 nag
4.8
Jan 2023

Rustige, veilige slaapplek met baie vriendelike ontvangs. Al wat gepla het is dat ek nie warm water kon kry om te stort die oggend van vertrek nie. Ek het die water lank laat loop om warm te word, maar sonder sukses. Koud was nog kouer, maar die warm water nie lou genoeg vir my om te stort nie. Miskien was daar net die betrokke dag 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Eagle's Nest
Jammer maar as gevolg van beurtkrag vat water gewoonlik bietjie langer om warm te word. Water was later met skoonmaak warm. Jammer vir ongerief.

Jennie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2023

Extremely helpful host, well equipped and very spacious. The daily cleaning service was an unexpected bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Eagle's Nest
Baie dankie dat u Eagle's Nest besoek het.

Coenraad V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Gemaklik. Die oorslaap was goed, in- en uitpak was gemaklik met voertuig naby die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Eagle's Nest
Baie dankie dat u by ons geslaap het. Geniet u reis verder.

Cornelis B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Goed genoeg vir oornag. Vir die doel van oornag was dit goed genoeg. As ek egter geweet het dat ons in die buitekamers, tussen mure sou oornag, sou ek dit nie bespreek het nie. Antoinette was egter baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Antoinette
Eagle's Nest
Goeie dag, ek is jammer dat u so voel het. Ek was op die perseel as u sou wou kom kanselleer

Elbie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie gerieflik, alles wat ons nodig gehad het was daar. Behalwe vir die swak waterdruk in stort - niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-doree G
1 nag
5.0
Des 2022

Presies wat ek voor gesoek het, baie aangename oornag. Uitstekende gasheer/vrou. Heerlike ruim eenheid met alles en nog so bietjie wat mens kan nodig hê vir 'n oorslaap, ek sou selfs gemaklik daar kon woon vir 'n week en meer. Baie vriendelike gasvrou en goed geleë. Veilig, netjies en oor die algemeen net 'n baie goeie ervaring. Baie dankie, ek sal weer julle kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Vriendelik, gemaklik, netheid wondelik. Waarde vir geld vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Eagle's Nest
Baie dankie dat u Eagle's Nest geskies het vir u verblyf. Dit was baie lekker om u hier te kon he.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 56, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7184f4f132b1d156c858c8602383a9b0e4687c60be55495826d4ff58424bd8e9f7a12cc5bc78175dc9e8abd4d3957c7491da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 56 Middel Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255231698874 24.532359656858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang