Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Eagle's Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elmien K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien K

Vriendelik en uitstaande diens.

Uitstekende ontvangs en vriendelike diens. Kamer is baie goed ingerig.

Karen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Was rustig en het dit geniet.

Baie oulik ingerig en net wat mens nodig het. Netjies en skoon binne. Ingerig met die nodige en ook privaat en stil en so heerlik gerus voor ons verder reis. Loop afstand van restaurante so kon sommer stap in vars lug vir aandete. Sal beslis weer daar oornag.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie dat u by Eagle's Nest oornag het, dit was 'n plesier om u hier te kon huisves.

Eagle's Nest
Lucille F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille F

Maklike inklok- en uitklokmetode.

Lekker onderdakbankies en tafels met potplantjie op elke tafel. Goeie kommunikasie met eienares. Baie geniet.

Eagle's Nest se terugvoer

Dankie dat u by Eagle's Nest kom oorslaap het. Dit was 'n plesier om u hier te kon hê.

Eagle's Nest
Linsa B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linsa B

Rustige, veilige slaapplek met baie vriendelike ontvangs.

Al wat gepla het is dat ek nie warm water kon kry om te stort die oggend van vertrek nie. Ek het die water lank laat loop om warm te word, maar sonder sukses. Koud was nog kouer, maar die warm water nie lou genoeg vir my om te stort nie. Miskien was daar net die betrokke dag 'n probleem.

Eagle's Nest se terugvoer

Jammer maar as gevolg van beurtkrag vat water gewoonlik bietjie langer om warm te word. Water was later met skoonmaak warm. Jammer vir ongerief.

Eagle's Nest
Jennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie V

Extremely helpful host, well equipped and very spacious.

The daily cleaning service was an unexpected bonus.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie dat u Eagle's Nest besoek het.

Eagle's Nest
Coenraad V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad V

Gemaklik.

Die oorslaap was goed, in- en uitpak was gemaklik met voertuig naby die eenheid.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie dat u by ons geslaap het. Geniet u reis verder.

Eagle's Nest
Cornelis B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelis B

Goed genoeg vir oornag.

Vir die doel van oornag was dit goed genoeg. As ek egter geweet het dat ons in die buitekamers, tussen mure sou oornag, sou ek dit nie bespreek het nie. Antoinette was egter baie vriendelik.

Eagle's Nest se terugvoer

Goeie dag, ek is jammer dat u so voel het. Ek was op die perseel as u sou wou kom kanselleer

Eagle's Nest
Elbie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L

Baie gerieflik, alles wat ons nodig gehad het was daar.

Behalwe vir die swak waterdruk in stort - niks om oor te kla nie.

El-doree G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-doree G

Presies wat ek voor gesoek het, baie aangename oornag. Uitstekende gasheer/vrou.

Heerlike ruim eenheid met alles en nog so bietjie wat mens kan nodig hê vir 'n oorslaap, ek sou selfs gemaklik daar kon woon vir 'n week en meer. Baie vriendelike gasvrou en goed geleë. Veilig, netjies en oor die algemeen net 'n baie goeie ervaring. Baie dankie, ek sal weer julle kies.

Hugo B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Vriendelik, gemaklik, netheid wondelik.

Waarde vir geld vir enige reisiger.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie dat u Eagle's Nest geskies het vir u verblyf.
Dit was baie lekker om u hier te kon he.

Eagle's Nest
Craig L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig L

Very neat and cosy, it's exactly what I needed.

Eagles nest is situated in a neat and safe area (what i experience). The unit I stayed in was very neat and well taken care off, I will return to Eagle's Nest in the future.

Eagle's Nest se terugvoer

Thank you for staying at Eagle's Nest.
It was a pleasure having you here.

Eagle's Nest
Deardre H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deardre H

Gemaklik en netjies.

Sien sterre.

Giel O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giel O

Skoon en netjies.

Goeie kommunikasie vanaf eienaar.

Eagle's Nest se terugvoer

Dankie dat u ons besoek het, was lekker om u hier te kon he.

Eagle's Nest
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en bereid om te help. Uitstekende waarde vir geld.

Eagle's Nest se terugvoer

Dit was 'n plesier om u hier te kon he, hoop ons sien u gou weer.

Eagle's Nest
Jasper V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V

Netjies en veilig. Eenheid het alles in wat nodig is.

Vriendelik ontvang en sommer lekker gebly in ons gerieflike eenheid. Sal weer daar tuisgaan.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie vir die tuis gaan by ons, dit was 'n plesier om u by ons te kon huisves.

Eagle's Nest
Clarissa B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B

Great!

See stars.

Eagle's Nest se terugvoer

Thank you for staying with us, it was a pleasure having you here.

Eagle's Nest
Margariet A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margariet A

Lovely clean and neat.

Great for one night sleepover or for a few nights.

Theuns V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V

Ons is baie vriendelik ontvang en Antoinette het moeite gedoen om ons boswa onder 'n afdak te laat staan.

Gerieflike kamer met alles wat 'n mens nodig het.

Eagle's Nest se terugvoer

Thank you to see you again, it was nice having you here.

Eagle's Nest
Carmen D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen D

Gemaklik en gerieflik.

Ons het baie welkom gevoel en lekker oorgebly by Eagle's Nest.

Aneska C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Aneska C

Very welcoming, clean and easy.

Great room, walls are a bit thin. Could hear some kids as I was going to bed (but that might have been the neighbours). Otherwise, great place. Would recommend and visit again. In the heart of Graaff-Reinet. Very safe, was a bit concerned about the car parking, very low walls. But an overall 4/5 stay!

Eagle's Nest se terugvoer

Thank you for your review. The wall is low, yes, but you did forget to mention that there are palisades of 2 meter high on the wall. So the fence is more than 2 metres high.

Eagle's Nest
Marie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V

Gemaklike oornagplek

Eagle's Nest is 'n gemaklike redelik geprysde oornag plekkie. Dis maklik om te kry en gerieflik naby die hoofstraat as mens wil uitgaan. Ek is baie vriendelik gehelp met ekstra vriesspasie al wou ek al vroeg die volgende more in die pad val.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie dat u Eagle's Nest gekies het om by te bly.
Dit was n plesier om u hier te kon huisves.

Eagle's Nest
Koos D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Ek het julle reeds aanbeveel vir ander mense.

Dankie, ek het lekker gebly.

Eagle's Nest se terugvoer

Thank you for staying with us, it was a pleasure having you.
Hope to see you soon.

Eagle's Nest
Francois L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Dit was heerlik.

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en lekker gesels.

Shaun W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun W

Reg vir oornagverblyf.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die braai was wel om die hoek, maar tog welkom na 'n lang dag se reis. En die lugverkoeling was 'n bonus op 'n baie warm dag.

Rona M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M

Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Ons het in 2018 daar oorgeslaap en die keuse was in 2019 outomaties, ons het weer daar bespreek en oorgebly!

Eagle's Nest se terugvoer

Ek is baie bly julle het die verblyf by ons geniet. Dit is altyd lekker om julle weer te sien.

Eagle's Nest
Angela L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela L

Antoinette is a fabulous hostess and tends to all your needs and requirements. Highly recommended for wheelchair users.

Great hospitality and friendly service.

Eagle's Nest se terugvoer

Thank you for staying at Eagle's Nest, glad you have a wonderful stay with us. Take care.

Eagle's Nest
Riaan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Lekker gerus na lang pad. En ook lekker tuis gevoel.

Ontvang was nogal iets anders. Het vir ons laat tuis voel. Kamer was baie skoon en gemaklik. Was nogal 'n lekker plek om te oornag.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie vir die besoek aan Eagle's Nest in Graaff-Reinet
Dit was baie lekker om julle hier te kon he.

Eagle's Nest
Monica L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Monica L

Nie volgens standaard nie.

Nie genoeg handdoeke nie. Net 2 vir 5 mense. Van die koffiebekers was vuil en nie skoon gewas nie. Geen kouewaterkraan wat werk in die kombuis nie. 2-plaat-stofie werk maar met moeite. Geen braai fasiliteite vir self catering plek nie. Die beste van als en wat 'n bonus was is die aircon en die feit dat hul bereid was om 'n matrassie te gee vir 1 ekstra persoon. Kamer vat 4 mense maar ons is 'n gesin van 5 mense.

Eagle's Nest se terugvoer

Goeie dag Monica,

Dankie vir jou resensie. Ek is jammer jy voel ons instansie was nie op standaard nie. Ek wens jy het my kom vra vir nog handoeke en genoem oor die braaier, want daar is n draagbare braaier beskikbaar. Volgens wat ek verstaan en weet word al die skottelgoed gewas. Ons het jou regemoet gekom met n ekstra matras, alhoewel ons plek 4 slaap. Ek het na die water kraan gekyk en dit is in werkende toestand.

Eagle's Nest
Louise C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Rustige stil area. Lekker gebly, sal beslis weer by Eagle's Nest oornag.

Stil, rustige area. Sal weer by Eagle's Nest oornag. Veral eenheid 2, die familie-eenheid is ruim en gemaklik!

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie ons sien uit om u weer hier te kan he

Eagle's Nest
Marc B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marc B

Nie sleg nie.

Voordele: skoon, netjies en verkoel. Nadele: parkering, klein kamer, geen meer diere.

Annesia H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesia H

Goeie diens.

Die diens was goed en vriendelik.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie, bly u het u tydjie hier geniet by ons

Eagle's Nest
Lourika K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika K

Lugverkoeling was ‘n redding!

Lekker oornagplek vir die pad see toe.

Andre K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Twee jaar later steeds tops!

Ons het voorheen hier oorgebly en dieselfde hoë standaard word gehandhaaf. Dis netjies, skoon en 'n vriendelike gasvrou wat gesteld is op haar gaste se gerief.

David M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
David M

Fair.

No shower door. Shower drain was blocked and water remained in cubicle while showering. Water drained after 30 minutes. Only small hand towels were available for our daughters. No door separating our daughters’ bedroom from our sleeping area (open plan area).

Eagle's Nest se terugvoer

We do give extra towels if the guests request them or don't bring their own. I was on the premises, so you could have come and reported the shower and we would gladly have fixed that as we find most of the time it is the hair that blocks the drain, sorry about that.

Eagle's Nest
Henk V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Baie geniet. Kamer was netjies en skoon.

Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons hoop om u weer te sien in die toekoms.
Lekker dag vir u.

Eagle's Nest
Maurits P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits P

Rustig, veilig en ontspanne.

Ek sal enige persoon aanraai om by Eagle's Nest oor te bly. Regte plattelandse atmosfeer met al die rustigheid. Die diens is puik en die standaard hoog.

Amanda P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Vriendelike ontvangs met skoon en netjiese verblyf.

Ten spyte van die feit dat ons na 23:00 by Eagle's Nest aangekom het, is ons vriendelik ontvang. Die plek is keurig, netjies en skoon. Ek sal weer daar oornag en kan dit beslis aanbeveel.

Gerhard B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Vriendelike ontvangs.

Ons het net een nag oorgebly en dit het alles gebied wat ons verlang het.

Jaco C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Netjies en skoon, vriendelik ontvang, waarde vir geld, het al die basiese geriewe.

Chrisna C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna C

Baie rustig.

Vriendelike gasvrou.

Elna C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

Baie lekker gewees.

Vriendelikheid en gasvryheid was uitstekend. Sal definitief weer daar oorslaap.

Leen G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leen G

Nice flat and very friendly host.

Very friendly place, clean flat, safe street and well located.

Mariette F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette F

Die gasvryheid was ongelooflik.

Die plekkie is skoon en netjies en het alles wat nodig is. Ons gasvrou het die lugversorging vroeg aangeskakel sodat ons in 'n heerlike koel vertrek kon inkom. Ons het ons verblyf geniet.

Selma S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma S

Vriendelike ontvangs en baie behulpsame advies.

Goeie waarde vir geld. Baie goed en vriendelik ontvang. Ware rusplek vir 'n moeë reisiger.

Ria V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V

Gemaklike en gerieflike plekkie.

Baie vriendelike ontvangs en gaan uit hulle pad om jou gemaklik en tuis te laat voel. Baie dankie!

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gunther B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther B

Netjies; vriendelike mense; goeie waarde vir jou geld.

Sal eendag weer terug moet kom om Graaff Reinet te bestudeer. Interessante plek met historiese geboue, koue bier en lekker kos.

Caroline S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S

Lekke!

Goed geleë, netjies en vriendelike ontvangs!

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 56, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7184f4f132b1d156c858c8602383a9b0e4687c60be55495826d4ff58424bd8e9f7a12cc5bc78175dc9e8abd4d3957c7491da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 56 Middel Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255231698874 24.532359656858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang