Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastcliff Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Eastcliff Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Gerieflike en baie goed gelee verblyf.

Het baie lekker by Eastcliff Cottage gebly want dit is perfek gelee om Hermanus te voet te verken. Stapafstand na die meeste restaurante, winkels en kuspaadjie.

Johna G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johna G

Uitstekende ligging, veilige parkering en 'n baie behulpsame gasvrou.

Eastcliff Cottage is 3 minute se stap vanaf die Checkers winkelsentrum, Woolworths en nog vele meer winkels en restaurante wat dit die ideale plek maak om oor te bly. Die veilige parkering is 'n bonus. Om soggens op die stoep te sit en te kyk hoe die voëls baljaar, 'n wenner!

Karen N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen N

The stay was excellent. The location and cottage were very good.

The stay was excellent. The location and cottage were very good, but the best was the personal touch from the host!

Louis L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Baie lekker gebly. Net wat ons wou hê.

Die woonstel is klein, maar het lekker gebly - ons het veral die dek geniet. Ruth het ons hartlik ontvang, en toe ons ’n probleem met die toilet gehad het, het sy dit vinnig opgelos. Dit was baie gerieflik om die winkels so naby te hê.

Tunille P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tunille P

Gasvry, vriendelik.

DIe gasvrou het ons baie welkom en tuis laat voel en was baie behulpsaam met inligting oor die omgewing. Mooi, skoon en sommer net lekker. Sal vir seker weer daar bly.

Eastcliff Cottage se terugvoer

Such a lovely review and such a pleasure to have you stay.

Eastcliff Cottage
Francois Marius D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Marius D

Stylvol en pragtig. Heerlik geslaap. Pragtige tuin vol Clivias. Sommer net tuis gevoel.

Ons was vreeslik vriendelik deur Ruth ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Geriewe is pragtig skoon en die 5-ster bed het ons twee se moeë lyfies vinnig droomland toe gestuur.

Dawid S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S

Baie aangename verblyf gehad. Baie goed geleë. Baie skoon en netjies gewees.

Heerlike stoep om die aande op te sit en kuier in die heerlike Hermanus weer.

Eastcliff Cottage se terugvoer

It was a great pleasure to host you both and would love a return visit.

Eastcliff Cottage
Stelouise L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stelouise L

Rustig, veilig, skoon.

Ek sou nie die blyplek aanbeveel vir enigiets anders as oornagverblyf nie. Die plek is baie mooi skoon en netjies, maar baie beknop. As die weer sleg is, is jy letterlik aangewese op 'n slaapkamer om in te skuil.

Eastcliff Cottage se terugvoer

Dear Stelouise,
Thank you for your review. And I appreciate your comments.
I understand that if the weather is not good, guests will remain indoors.
And that is why my description on all websites, describe Eastcliff Cottage as an open-plan cottage.
And I also display accurate photographs, so that guests know what to expect.
However, I am sorry you did not realise this.
Warm regards,
Ruth.

Eastcliff Cottage
Pieter P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

As 'n waarde vir geld verblyf, kry hierdie akkommodasie 5 uit 5 vir al die kategorieë.

Hierdie is die perfekte selfsorgeenheid as jy privaatheid verlang. Slegs die enkele woonstel, maar met baie detail in die aanbieding. Van die Arzberg breekware in die kombuis tot die Weber braaiketel op die hout patio. Lekker sentraal, maar tog ver genoeg vanaf die hoofstraat dat jy nie die verkeer hoor nie en na genoeg dat jy vinnig Woolies toe of selfs see toe kan stap. Ek gaan definitief weer terug.

Eastcliff Cottage se terugvoer

Dear Pieter,
Thank you for the lovely review and I hope to see you again soon.
Warm regards
Ruth

Eastcliff Cottage
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 31, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83b93ff390968888318898e05a5d62493c43e56889089be4c8548fb2f25589dd4379a6222f47eeb9f4f4bc86bef996b4de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 31 Mitchell Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415779977054 19.244434506781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang