Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastcliff Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mariana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflike en baie goed gelee verblyf. Het baie lekker by Eastcliff Cottage gebly want dit is perfek gelee om Hermanus te voet te verken. Stapafstand na die meeste restaurante, winkels en kuspaadjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekende ligging, veilige parkering en 'n baie behulpsame gasvrou. Eastcliff Cottage is 3 minute se stap vanaf die Checkers winkelsentrum, Woolworths en nog vele meer winkels en restaurante wat dit die ideale plek maak om oor te bly. Die veilige parkering is 'n bonus. Om soggens op die stoep te sit en te kyk hoe die voëls baljaar, 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

The stay was excellent. The location and cottage were very good. The stay was excellent. The location and cottage were very good, but the best was the personal touch from the host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie lekker gebly. Net wat ons wou hê. Die woonstel is klein, maar het lekker gebly - ons het veral die dek geniet. Ruth het ons hartlik ontvang, en toe ons ’n probleem met die toilet gehad het, het sy dit vinnig opgelos. Dit was baie gerieflik om die winkels so naby te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tunille P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Gasvry, vriendelik. DIe gasvrou het ons baie welkom en tuis laat voel en was baie behulpsaam met inligting oor die omgewing. Mooi, skoon en sommer net lekker. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Eastcliff Cottage
Such a lovely review and such a pleasure to have you stay.

Francois Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Stylvol en pragtig. Heerlik geslaap. Pragtige tuin vol Clivias. Sommer net tuis gevoel. Ons was vreeslik vriendelik deur Ruth ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Geriewe is pragtig skoon en die 5-ster bed het ons twee se moeë lyfies vinnig droomland toe gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2021

Baie aangename verblyf gehad. Baie goed geleë. Baie skoon en netjies gewees. Heerlike stoep om die aande op te sit en kuier in die heerlike Hermanus weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruth
Eastcliff Cottage
It was a great pleasure to host you both and would love a return visit.

Stelouise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Rustig, veilig, skoon. Ek sou nie die blyplek aanbeveel vir enigiets anders as oornagverblyf nie. Die plek is baie mooi skoon en netjies, maar baie beknop. As die weer sleg is, is jy letterlik aangewese op 'n slaapkamer om in te skuil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ruth
Eastcliff Cottage
Dear Stelouise, Thank you for your review. And I appreciate your comments. I understand that if the weather is not good, guests will remain indoors. And that is why my description on all websites, describe Eastcliff Cottage as an open-plan cottage. And I also display accurate photographs, so that guests know what to expect. However, I am sorry you did not realise this. Warm regards, Ruth.

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

As 'n waarde vir geld verblyf, kry hierdie akkommodasie 5 uit 5 vir al die kategorieë. Hierdie is die perfekte selfsorgeenheid as jy privaatheid verlang. Slegs die enkele woonstel, maar met baie detail in die aanbieding. Van die Arzberg breekware in die kombuis tot die Weber braaiketel op die hout patio. Lekker sentraal, maar tog ver genoeg vanaf die hoofstraat dat jy nie die verkeer hoor nie en na genoeg dat jy vinnig Woolies toe of selfs see toe kan stap. Ek gaan definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Eastcliff Cottage
Dear Pieter, Thank you for the lovely review and I hope to see you again soon. Warm regards Ruth

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 31, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb83b93ff390968888318898e05a5d62493c43e56889089be4c8548fb2f25589dd4379a6222f47eeb9f4f4bc86bef996b4de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 31 Mitchell Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415779977054 19.244434506781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang