Eastern Hills
Beskrywing
Die kothuis is ideaal vir 2 gaste en het ’n uitsig oor die gholfbaan en die swembad, en dit het ’n privaat ingang. Die kamer het lugversorging, ’n koningingrootte-bed met verekussings asook anti-allergeniese kussings. Die en suite-badkamer het ’n stort en toilet. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met ’n tweeplaatstofie en oond, ’n yskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie en suiker word voorsien. Die kothuis het ’n eetarea vir 2 en die sitarea het ’n gemaklike leerbank en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het ’n lieflike uitsig oor die gholfbaan en swembad, wat gaste gerus mag gebruik. Parkeerplek word voorsien en let asb. dat rook in die kothuis verbode is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon saam met hulle honde op die perseel.
Let asb. dat die kothuis trappe by die kombuis het en nie rolstoelvriendelik is nie.
Die swembad is slegs vir privaat gebruik.
Kinders kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Rook/vape is verbode in die eenhede.
Geen kuiergaste word in die eenhede toegelaat nie. Slegs betalende gaste word toegelaat.
In geval van hospitaalpasiënte wat aansterk moet daar gereël word met eienaars vir 'n vinnige besoek.
Daar is 'n klubhuis op die landgoed waarvan gebruik gemaak kan word om gaste te ontmoet
Een voertuig per eenheid word toegelaat.
Geen geraas na 20:00 nie aangesien dit in 'n privaat landgoed is en daar reëls teen dit is.
Gebruik van die perseel is op eie risiko
Reg van toegang word voorbehou.
Vriedelike versoek is dat elektrisiteit/lugversorging en water met oordeel gebruik word en asb. afgeskakel word as gaste uitgaan.
'n Breekskadedeposito sal gehef word vir verblyf langer as 5 dae.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid A is 'n moderne eenheid met 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Daar is 'n dubbelwasbak, stort, toilet en 'n bad in die badkamer. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het ook die volledige DStv-pakket. Die kombuisie het 'n ketel, yskas, vrieskassie, Snappy Chef, mikrogolf, kombinasie-oond, rotisserie-braaier en lugbraaier. Die ingang is op die grondverdieping en daar is 'n balkon by die leefarea se deur. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon saam met hulle honde op die perseel.
Let asb. dat die kothuis trappe by die kombuis het en nie rolstoelvriendelik is nie.
Die swembad is slegs vir privaat gebruik.
Kinders kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Rook/vape is verbode in die eenhede.
Geen kuiergaste word in die eenhede toegelaat nie. Slegs betalende gaste word toegelaat.
In geval van hospitaalpasiënte wat aansterk moet daar gereël word met eienaars vir 'n vinnige besoek.
Daar is 'n klubhuis op die landgoed waarvan gebruik gemaak kan word om gaste te ontmoet
Een voertuig per eenheid word toegelaat.
Geen geraas na 20:00 nie aangesien dit in 'n privaat landgoed is en daar reëls teen dit is.
Gebruik van die perseel is op eie risiko
Reg van toegang word voorbehou.
Vriedelike versoek is dat elektrisiteit/lugversorging en water met oordeel gebruik word en asb. afgeskakel word as gaste uitgaan.
'n Breekskadedeposito sal gehef word vir verblyf langer as 5 dae.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang