Eastern Hills
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Leon V - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent overnight stay! No need to ponder. Just book!
Eastern Hills se terugvoer
Hi Leon, thank you for the feedback as we strive to make our guests feel at home and have a comfortable and memorable stay with us. Hope to see you in the future again.
Liezl M - Mei 2024
Algehele gradering
Was lekker - het lekker ontspan.
Eastern Hills se terugvoer
Liezl, dankie vir die terugvoer. Julle was sulke aangename gaste en sal wees om julle weer te akkommodeer.
Debbie F - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Gerdha S - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, modern, skoon.
Lemari M - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig. Lekker omgewing. Veilig.
Esme H - Nov 2023
Algehele gradering
Upmarket, comfortable and relaxing.
Lees meerJodi R - Okt 2023
Algehele gradering
Immaculate apartment in a pristine golf estate.
Isolda A - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Christine M - Sep 2023
Algehele gradering
The place was clean, safe, and comfortable.
Mariana D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Adolph N - Aug 2023
Algehele gradering
Uitsekende gasvreiheid.
Eastern Hills se terugvoer
Hi Adolf, ons het die kort geselsies geniet as jy 'n breek gevat het met die studies. Net jammer dit was so 'n koue week hier in Pretoria. Hoop om jou weer te sien as jy Pretoria toe kom.
Rudolf V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek in Pretoria, sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Eastern Hills se terugvoer
Rudolf, buiten die golf het julle darem ook goeie vibes saamgebring en Loftus beleef waar die bokke gewen het. Hoop ons sien julle weer.
Marius L - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir kort- of langtermyn.
Eastern Hills se terugvoer
Hi Marius, dit is altyd lekker as ons goeie terugvoer van ons gaste kry. Nog lekkerder as ons gaste waardering het vir die moeite en werk wat ingesit word in die eenhede om dit so gemaklik en stylvol te maak. Ons sal julle enige tyd weer wil huisves en het die vinnige geselsies vreeslik geniet.
Jeandre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies skoon en gerieflik.
Bronwen H - Jan 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Daniela V - Jan 2023
Algehele gradering
Beste van die beste!
Liesel M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig en naby winkelsentrums en snelweg.
Anel S - Nov 2022
Algehele gradering
Naweek-verblyf.
Eastern Hills se terugvoer
Hi Anell, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer insette van die gaste. Dit is die enigste manier wat ons kan verseker dat die akkommodasie altyd tops bly. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Tania M - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
George N - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing.
Ian B - Apr 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable. New and fully equipped. Fantastic stay.
Eastern Hills se terugvoer
This is what makes hosting a pleasure. When you can interact with guests and when they leave you, feeling like you have known them for a long time.
Adrienne B - Apr 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig, vriendelike, akkommoderende mense, die woonstel word daagliks skoongemaak, oulike hondjies op die erf.
Eastern Hills se terugvoer
Dankie Adrienne vir die goeie terugvoer. Ons waardeer gaste wat eenhede mooi oppas en waardering het vir die rustigheid en mooi omgewing. Hoop ons sien jou weer as jy in Pretoria is
Wilna H - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Eastern Hills se terugvoer
Dankie Wilna dis altyd lekker om gaste te he wat waardering het vir die moeite wat ingesit word in die eenhede om dit mooi en gerieflik te maak
Pieter V - Okt 2022
Algehele gradering
Hoë kwaliteit verblyf, uitstekend onderhou. Attente ondersteuning van Elna om ons verblyf gerieflik te laat verloop. Ons sal graag terugkeer.
Eastern Hills se terugvoer
Dankie Pieter, dis altyd lekker om terugvoering van gesoute reisigers te kry. Bly ons kon julle akkomodeer en hoop om julle weer te sien as Gauteng op julle radar verskyn.
George N - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Eastern Hills se terugvoer
Hi George, baie dankie vir die terugvoer. Ons probeer om dit so gemaklik moontlik te maak vir ons gaste. Waardeer dit altyd as gaste jou plek met respek behandel. Julle is welkom om enige tyd weer te boek.
Daniela V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Eastern Hills se terugvoer
Dalniela en Colin ons is bly ons kon julle wegbreek naweek met julle deel. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom. Gaste wat so stil en netjies is is altyd welkom by ons. Tot 'n volgende keer.
Karen K - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful, upmarket accommodation in great location, close to all amenities.
Stephanie N - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek
Eastern Hills se terugvoer
Hi Stephanie baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om kliente te he wat waardering het vir n plek waar moeite gedoen is om dit mooi en gerieflik vir julle te maak. Julle is die ideale kliente om the huisves want alles is so netjies as julle vertrek en ook is julle so stil ons moet mooi kyk om te sien of hier iemand is. Tot n volgende keer
Isolde Beukes B - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstaande!
Colin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent and very neat.
Tersia V - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik elegant.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang