Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastern Hills

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eastern Hills bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Woodhill Gholflandgoed in Pretoria.

Gaste kan ’n moderne kothuis of Eenheid A bespreek.

Die kothuis is op die grondverdieping en het ’n privaat ingang. Die kothuis het 1 slaapkamer met lugversorging, ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid is geskik vir slegs 2 gaste.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware, en ’n eetarea vir 2 gaste. Gratis tee, koffie, suiker, melk en water word ook voorsien.

Eenheid A is 'n moderne eenheid met 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Daar is 'n dubbelwasbak, stort, toilet en 'n bad in die badkamer. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het ook die volledige DStv-pakket.

Die kombuisie het 'n ketel, yskas, vrieskassie, Snappy Chef, mikrogolf, kombinasie-oond, rotisserie-braaier en lugbraaier. Die ingang is op die grondverdieping en daar is 'n balkon by die leefarea se deur. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Aangesien dit 'n privaat landgoed is kan gaste nie besoekers waarvoor daar nie betaal is nie ontvang nie. In uitsonderlike gevalle kan daar reëlings getref word vir 'n vinnige besoek. Daar kan wel van die pragtige klubhuis gebruik gemaak word wat op die landgoed is om vriende te onthaal.

Eastern Hills is 5 km vanaf Netcare Pretoria Oos Hospitaal en Parkview-winkelsentrum, en 5,8 km vanaf die Woodlands Boulevard-winkelsentrum en die Moreletapark Gemeente (Kerk). Die hospitaal is sigbaar vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent overnight stay! No need to ponder. Just book! Accommodation as per photos. Unit is modern and clean. Location is excellent. H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Liezl M
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker - het lekker ontspan. Baie mooi en netjiese plek. Sal dit aanbeveel en weer soontoe gaan. 'n Uitstekende gasvrou.
Mei 2024
Deborah F
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike waarde vir geld. Ongelooflike mooi skoon plekkie om te bly.
Feb 2024
Lemari M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Lekker omgewing. Veilig. Baie lekker gebly. Skoon en het aan elke ding gedink wat jou verblyf gemaklik sal maak. Loadshedding is nie 'n proble...
Sien meer
Nov 2023
Esme H
Saam met lewensmaat
5.0
Upmarket, comfortable and relaxing. The accommodation at Eastern Hills was comfortable and beautifully furnished. The self-catering equ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Eastern Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA418fd2d2737964c8300936644db77d2bff7a4afd04d4f0f6912d6e0f25eff9f1a446eaa7208f8318b91ceb5c0f96448ef698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 34 Observatory Drive Woodhill Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815904439494 28.314113516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang