Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eastern Hills

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eastern Hills bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in die Woodhill Gholflandgoed, Pretoria.

Gaste kan 'n moderne kothuis of Eenheid A bespreek.

Die kothuis het 'n privaat ingang en parkeerplek en is op die grondvloer geleë. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Gerieflikheidshalwe word linne, bad- en swemhanddoeke voorsien. Hierdie eenheid is slegs geskik vir 2 gaste.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware, en 'n eetarea vir 2 mense. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word ook voorsien.

Eenheid A is 'n moderne eenheid wat bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n studeerkamer. Die badkamer is toegerus met dubbelwasbakke, 'n stort, toilet en 'n bad. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank asook 'n etenstafel met 4 stoele vir etes. Die eenheid het 'n volledige DStv.

Die kombuisie het 'n ketel, yskas, vrieskas, pittige sjefbord, mikrogolfoond, 'n kombinasie-oond, braairooster en lugbraaier. Die ingang is op grondvlak en daar is 'n balkon by die leefareadeur. Daar is veilige parkeerplek vir een voertuig beskikbaar.

Aangesien dit 'n privaat landgoed is, kan gaste nie besoekers ontvang waarvoor nie betaal is nie. In buitengewone omstandighede kan reëlings getref word vir 'n vinnige besoek. Gaste kan die pragtige klubhuis op die landgoed gebruik om hul gaste te ontvang.

Eastern Hills is 5 km vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal en die Parkview Winkelsentrum geleë, en 5,8 km vanaf die Woodlands Boulevard Winkelkompleks, en die Moreletapark Gemeentekerk. Die hospitaal is sigbaar vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jodi R
Saam met lewensmaat
5.0
Immaculate and discerning level of excellence with exceptional views and privacy. It is our annual highlight to stay in such a beautifu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en luukse verblyf. Pragtige plek wat perfek ingerig is vir oornagverblyf met alles wat jy nodig het. Alles was skoon, sleutel maklik gekry. Li...
Sien meer
Okt 2024
Charmaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, behulpsaam. Dis 'n pragtige plek en baie goeie kliëntediens. Baie sentraal.
Okt 2024
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent overnight stay! No need to ponder. Just book! Accommodation as per photos. Unit is modern and clean. Location is excellent. H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Liezl M
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker - het lekker ontspan. Baie mooi en netjiese plek. Sal dit aanbeveel en weer soontoe gaan. 'n Uitstekende gasvrou.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Eastern Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA418fd2d2737964c8300936644db77d2bff7a4afd04d4f0f6912d6e0f25eff9f1a446eaa7208f8318b91ceb5c0f96448ef698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 34 Observatory Drive Woodhill Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815904439494 28.314113516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang