Easy Stay - The Vantage 311
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let dat die gebou 'n residensiële perseel is en dat daar van gaste verwag word om by die geboureëls te hou. Jy moet jouself met aankoms van die reëls vergewis. Daar sal van jou verwag word om hierdie reëls by die elektroniese inklokstasie te aanvaar. Ons sal enige tyd vir jou 'n kopie voorsien indien jy navraag doen. Die besoekers aan die woonstel sal ook by die inklokprosedures moet hou.
Die volgende is, onder andere, die belangrike reëls waaraan gaste moet voldoen:
Maksimum 2 gaste per eenslaapkamerwoonstel plus maksimum 2 besoekers gedurende besoektye.
Maksimum 4 gaste per tweeslaapkamerwoonstel plus maksimum 2 besoekers gedurende besoektye.
Die besoekers mag slegs vanaf 08:00 tot 21:00 in die woonstel wees.
Geen harde musiek, TV of enige vorm van geraas word toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel of in die gange toegelaat nie.
Geen alkoholgebruik word in gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat nie.
Indien gaste nie die bogenoemde nakom nie, sal hulle die perseel moet verlaat. Indien dit gebeur, sal geen terugbetaling gemaak word nie en 'n boete sal gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Bath- en Tyrwhittlaan 23, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang