Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eaton Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Johan Z
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Bakgat, net wat ons gesoek het. Ons het baie lekker gebly, net 2 negatiewe: 'n bietjie groter yskas en 'n besem. Want ons kon nie vee nie. In kort, uitstekend gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gekuier, dankie. Baie netjies en skoon. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties, sal Eaton Cottage 100% aanbeveel. Ons het heerlik gebly en die eienaars was baie akkommoderend met inboektyd en uitgaantye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida J
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam. Moes besoek bring aan St. George-hospitaal vir operasie. Baie aangename verblyf. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Excellent - fantastic accommodation and the host was amazing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie De Klerk D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Bekostigbaar en pragtig! Heerlik en baie pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lovely unit. Suggestions: For warmth in winter on screeded floors, place more rugs in the bedroom and a runner in the toilet. Only a duvet is supplied, no flat sheet. Lovely shower. Air conditioner is available. It would be nice to have side tables by the couch. The cabinet with cutlery, crockery, dustbin, and basin requires one to keep opening the cabinet doors to gain access. It would be nice to have an open plan if staying for a longer period. We stayed for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Was daar vir die afspraak. Dit was baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gillian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Park-straat 21, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8239495bacfcfc9da5fbc98330a4b4f335b0d8454606ea28d950e4d3704b3a318e864a46c7e5c47aaf3abd6e189a15d766cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 21 Mill Park Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.960685992353 25.590389006082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789